Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeplaas Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Seeplaas Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Ervaring wat wonderlik was.

Fantasties lekker gebou met die mooiste uitsig. 'n Fantastiese belewenis. Sal beslis weer daar oorslaap.

Anja O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja O

Ongelooflik.

Absoluut ongelooflik!

Francois K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Magnificent!

I am a regular guest, and as always, enjoyed it!

Samantha V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Pragtige kamer met asemrowende seeuitsig.

Ons het elke oomblik daar geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Marista L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marista L

Ons het baie lekker gebly. Was vir seker die moeite werd.

Dit was heerlik. Sal beslis dit aanbeveel.

Malinda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R

Rustig, mooi en lekker.

Dit was so lekker. Sal enige tyd weer daar slaap.

Leon E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

This was one of our most memorable bucket list stays.

An absolutely amazing once in a lifetime must! Stunning view of the ocean, the stars, and our beautiful country. The Bubble together with all facilities and treats are just out of this world!

Graham M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Fantastiese ligging bo op die sandduin.

Baie lekker. Julle terugvoering pla vir my. Tensy die plek 'vrot' is, gaan ek nie weer terugvoering gee nie. Dis lekker, nie lekke.

Freddie G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Freddie G

Pragtige uitsig. Baie ongemaklike kamer.

Uit oogpunt van bejaarde persone. Geen hulp met bagasie, kamer uiters karig gemeubeleer. Geen stoele, banke of pakplek, geen handreelings in stort of by trappe. Moes ongemaklike stoepstoele indra om te kon sit in baie beperkte ruimte. Om 17.00 verlaat alle personeel die kantore. Geen hek by ingang.

Marilé S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilé S

Prentjie mooi uitsigte en beslis iets om te ervaar.

Was beslis een vir die boeke. Beste honeymoon bestemming.

Sally C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Fabulous accommodation.

Beautifully decorated , spotlessly clean,with stunning views. Very polite and helpful staff. Would definitely recommend.

Christiaan Philippus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philippus L

Ongelooflike uitsig, baie goeie bestuurder en goeie restaurant met vriendelike en bekwame personeel.

Ons het vroeg arriveer om uit te vind of ons bederfbare voedsel in yskas kon sit terwyl ons eers 2 uur kon inboek. Bestuurder persoonlik voedsel in yskas gaan sit en heeltyd het personeel uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die uitsig van kamers onverbeterlik oor die see. Die eienaar se kunswerke is werklik uniek en die ateljee op die perseel sal jou mond laat oophang. Vir seker aanbevole.

James S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Heerlike oornag plek, met fantastiese uitsig. Melk in yskas vir koffie was egter suur.

Baie lekker plek met pragtige uitsig.

Tanya K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Ongelooflike ervaring en baie privaat.

Die verblyf by die Bubble was amazing, met asemrowende see-uitsig en mooi sonopkoms. Baie lekker geslaap en die warmbad buite geniet met verversings wat baie welkom was. Dis jammer die restaurant se diens is nie so lekker soos hul kos, en nie so op standaard soos met die puik akkommodasie deel nie. Net 'n glimlag en 'n welkom sal al klaar die wagperiode en ervaring soveel meer perfek gemaak het. Kos was baie lekker gewees.

Louis Botha Wessels R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Botha Wessels R

Baie baie lekker.

Die ontbyt is die beste wat ek gehad het. Die ligging van die kamer was perfek met 'n oorsig oor die see.

Seeplaas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons het regtig 'n wonderlike see uitsig. Kom kuier weer. Baie groete. Seeplaas Gastehuis.

Seeplaas Guest House
Jeroen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeroen V

Defnitief 'n aanrader. Wonderskoon en absolute waarde vir geld!

Verskriklik mooi netjies en skoon. Alles was pragtig ingerig. Die warmwatersakke in die kas het 'n groot verskil gemaak. Daar was volledige DSTV en die uitsig is asemrowend. Die ingesluite ontbyt was 'n min punt maar vir die res was Seeplaas defnitief 'n aanrader.

Elzani B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B

Heerlik gekuier - sal defnitief weer terug gaan.

Ons het by Garden Route @ Seeplaas Guesthouse oorgeslaap vir my pa se 80ste verjaarsdag en hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle het die mooiste see-uitsig. (5 volwassenes en 2 kinders).

Mari B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B

Fantasties gebly in die Bubble. Bucket list must do!

Ons het baie lekker in die bubble gebly en in die hot tub gesit en kyk vir die see, hulle het vir ons 'n lekke platter afgelewer saam 'n bottel wyn, dit was alles baie special.

Elizma M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma M

Uitstekende uitsig en baie privaat.

Basiese goedjies kort aandag, bv. liggies wat nie werk nie, verskaffing van ys, blits & aansteker vir houtbad.

Owen K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Owen K

Verbyf was pragtig.

Die bubble by see plaas is regtig baie mooi. Daar was egter geen yskas of vrieskas nie, wat ons nie vooraf geweet het nie. Gelukkig het ons nie vleis ens gehad wat moes koud gehou word nie. Baie mooi, maar weet nie of die prys dit regverdig nie.

Deidre C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C

Heerlik wittebrood gehou.

Die uitsig is fantasties.

Sunette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette R

Great.

Dit was 'n uitstekende ervaring so naby aan die see en die ligging is netso goed omdat dit naby en tussen al die besienswaardighede is. Staff is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig 'n aangename ervaring gehad.

Gerard R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

Wonderlike atmosfeer, pragtige kamer met romantiese bad en onbeskryflike see-uitsig.

Ons het slegs een nag oorgebly vir ons huweliksherdenking, maar dit was die moeite werd gewees. Personeel was vriendelik en behulpsaam, ons het romantiese ete in die kamer gehad (wegneem-sushi) en die uitsig terdeë geniet. Ontbyt die volgende oggend in die restaurant was uitstekend gewees.

Christa O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa O

Pragtige ligging en vriendelike personeel.

Ons is voor ons aankoms opgegradeer na 'n kamer met 'n see-uitsig omdat die televisie in die bespreekte kamer skynbaar nie gewerk het nie. Dit was gaaf en ons het dit waardeer. Voorstel: verskaf gratis beskuit/ koekies by koffie/teemaakfasiliteite. Mens verwag dit in daardie prysklas.

Remona S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remona S

Die kamers was ongelooflik mooi en skoon, om nie te praat van die pragtige uitsig nie.

Sal wonderlik wees as hul wel ’n ontbyt saam met die prys van die kamer aanbied.

Marlin J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin J

Great coast experience

Perfect place to visit if you want a place to unwind or stop during a long trip. Clean,beautiful rooms and the staff will assist with any requests. Amazing outlook over the ocean while in bed so perfect for couples. Worth the money for sure.

Mariaan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Wonderlik... wonderlik.... wonderlik

Vriendelike mense, beautiful views, mooiste kamers... defnitief n aanbeveling

Antoinette J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J

Fantasties, ongelooflik, baie mooi!

Sien sterre.

Euodia R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Euodia R

Ongelooflik mooi, dramatiese see, effens onprivaat.

Pragtige dekor, kwaliteit afwerkings, uitsig is dramaties en onvergeetlik. Beste matras ooit! Die bad is super ongemaklik en so groot soos 'n dam, water koel vinnig af. Wens die eenhede was meer privaat, as die gordyne nie toe is nie, sien almal wat verbyloop jou in jou bed! Niemand het ons in- of uitgecheck nie, maar wel 'n video gestuur (wat baie gehelp het) aangesien ons laat ingecheck het. Restaurant is maar okay, niks spesiaals nie, pizza, chips, koek, ens. Koffie nie great nie. Gaan eerder na Carola Ann's in Mosselbaai vir kos. Maar daai view sal my terugbring! Die strand is ook fantasties vir stap/hardloop/lê.

Natalie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie R

Disappointed.

We decided to spend the last night of our honeymoon at Seeplaas. originally decided to cancel this last day and rather go home, but chose to keep the booking because we knew the guesthouse would have taken such a huge financial knock this past year and we wanted to assist in our small way. We arrived early on the 26th of December, did not expect at all to go into our room, we just needed a staff member to put contents of a tiny cooler box into a fridge. After walking around the entire property, I called the owner, who informed me the staff were all on leave. He said he would call a cleaner to assist. She came out & helped thankfully. When returning later, we then realised we could not get food or even a colddrink at the guesthouse. I understand it was a public holiday, however, if you are running a guest house there should be staff there. If you want to let your staff go on leave, then as owners, you ensure you are there. I was not informed by teh website that the restaurant would be closed on family day. It was most certainly not my responsibility to find this out. the place felt like a ghost town. We left 2 hrs after arriving at Seeplaas due to all of the above. I sent a msg to the owner, who read it but did not respond. We actually saw many cars arriving at the restaurant and then drive away. Loss of business. Considering that tourism is none existent and has been since March, I am beyond shocked that when locals try and support this guesthouse, we receive this service.

Francois M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Dit was heerlik, die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is mooi en goed toegerus met nuwe goeie linne. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek is baie sentraal geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Daar is ook 'n mooi galery op die perseel. Baie mooi see-uitsig.

Seeplaas Guest House se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom hier.

Seeplaas Guest House
Johannes S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Vars seelug-wegbreek!

Van jou bed, hoog op die duin, kyk jy uit op die see en die branders. Die kamer is skoon en lyk luuks. In die aande sus die branders jou aan die slaap, en in die dag kan jy afstap tot op die strand. Beste plek vir 'n huweliksbederfie! Ek kom weer!

Seeplaas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Johannes, ons is so bly julle het dit geniet - en ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Seeplaas Guest House
Juandre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre V

Uitstekend, eet ook iets by die restaurant.

Fantastiese verblyf, uitstekende see-uitsig. Restaurant is baie goed en personeel uitstekend.

Wessel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B

Dis nou diens en kwaliteit!

Dis die ideale see-oorslaapplekkie. Skoon, netjies, duur linne, mooi bad en stort, en die uitsigte is great! Ons het dolfyne en walvisse gesien. Die restaurant is flink met hul diens en watertandkos word voorgesit. Hierdie is 'n juweel!

Seeplaas Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, Wessel! Ons waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te huisves.

Seeplaas Guest House
Jeme P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeme P

Ongelooflike ligging met die mooiste uitsig. Stil en baie netjies!

Sien sterre.

Seeplaas Guest House se terugvoer

Baie dankie. Hulle is altyd welkom hier.

Seeplaas Guest House
Brand W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brand W

Great view, very upmarket - few small issues.

Fantastic venue and very comfortable, loved the sound of the waves all night and day - restaurant closed on Easter Sunday evening and Monday morning. Had a bit of irritation with a brand new toilet cistern getting stuck.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eebc817e5835b4d975b7df04c1fbeda66b20933340245e43a912f90698bf04c6500c8b06fa475769444493a66477e1ae172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Plot 60 Ottosrust 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.065845 22.2021805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang