Seeplaas Guest House
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seeplaas Gastehuis is in Groot-Brakrivier, Tergniet, 3,1 km vanaf Sandhoogtepas geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan in die suide en die Outeniekwaberge in die noorde.
Seeplaas bied 6 luukse gastekamers. Die kamers is almal ontwerp om die natuurlike omgewing te komplementeer, terwyl dit die luukse geriewe bied wat elke moderne reisiger nodig het. Elke kamer beskik oor privaat badkamers, 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe. Sekere eenhede by die eiendom het 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die Seeplaas Akkommodasie is deel van Seeplaas Venue and Gallery wat in 2015 gestig is. Gaste sal direkte toegang tot die strand via trappe hê. Die venue is ongeveer 22 km vanaf George Lughawe, 25 km vanaf Mosselbaai met sy verskeidenheid doendinge en besienswaardighede en 19 km vanaf Botlierskop Wildreservaat.
Gaste by die gastehuis sal doendinge in en om Groot Brak-area kan geniet, soos voetslaan, visvang en kajakvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeplaas Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang