Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepraal Villas 20

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Seepraal Villas 20
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaun Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Z

Baie aangenaam. Eenheid is ten volle selfsorg en mooi uiteengele.

Pragtige eenheid. Baie veilig en netjies. Baie mooi ligging.

Melanie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Uitsig was goed en rustig.

Die verblyf was lekker.

Jiselle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jiselle P

Amazing .

It was a really lovely experience. The facility is beautiful and safe. It is a home away from home. I loved that it was pet friendly so that I could bring my fur baby with In general, I loved it and wouldn't mind staying there again ️.

David P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Baie moderne, netjiese eenheid, sentraal gelë en veilig. Ons was vriendelik ontvang.

Ja, baie lekker gebly. Die eenheid het 'n inverter wat baie help met load shedding.

Seepraal Villas 20 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons hoop om julle weer te sien.

Seepraal Villas 20
Alice S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S

Heerlik.

Goed geleë, netjiese woonstel by die see.

Ntombizanele Q - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombizanele Q

A pleasant stay we had.

Beautiful and clean unit. Safety is guaranteed. Would definitely recommend it and stay here again. What is advertised is genuine.

Seepraal Villas 20 se terugvoer

Thank you, Ntombizanele. It was a privilege to host you and your friends.

Seepraal Villas 20
Candise S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candise S

It was a pleasure to be there.

I would definitely go back again.

John H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Outstanding service, incredible location, spacious, cleanliness is world-class.

This accommodation establishment is an absolute gem right across the road from Supertubes. The teens I was looking after couldn't stop singing their praises. Looking forward to coming back.

Seepraal Villas 20 se terugvoer

It was a pleasure to host you all. We look forward to welcoming you again at Seepraal Villas 20.

Seepraal Villas 20
Jan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan L

Die plek was pragtig en die prys is sakpas. Wonderlike plek.

Die huis is pragtig en alles is gerieflik en die plek het in al ons behoeftes voorsien.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 12, Seepraal Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9494ce302c8ea3709aef9ad1ec702782d6a9068a6dcc0a05dec8aa9b11bcef5d1539b9bdfe735414c889bcfc857d0316e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Mimosastraat 12 Seepraal Villas 20 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.030557780319 24.929807769455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang