Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepraal Villas 20

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 12, Seepraal Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seepraal Villas 20 bied veilige vakansieverblyf op die drumpel van die wêreldbekende Supertubes Park in Jeffreysbaai. Dit is 'n gewilde area vir branderplankry-kompetisies en is die ideale plek vir diegene wat 'n kusvakansie langs die Tuinroete soek.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste e beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Die hoofleefarea het 'n sitkamerstel en 'n slim platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die tweede leefarea het 'n dubbelslaapbank en lei via 'n skuifdeur na 'n eetarea met 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area. Veilige motorhuisparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jaun Z
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Eenheid is ten volle selfsorg en mooi uiteengele. Pragtige eenheid. Baie veilig en netjies. Baie mooi ligging.
Aug 2024
Melanie W
Saam met vriende
5.0
Uitsig was goed en rustig. Die verblyf was lekker.
Mrt 2024
Jiselle P
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing . It was a really lovely experience. The facility is beautiful and safe. It is a home away from home. I loved that it was pet f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie moderne, netjiese eenheid, sentraal gelë en veilig. Ons was vriendelik ontvang. Ja, baie lekker gebly. Die eenheid het 'n inverter wat baie help ...
Sien meer
Feb 2024
Ntombizanele Q
Saam met vriende
5.0
A pleasant stay we had. Beautiful and clean unit. Safety is guaranteed. Would definitely recommend it and stay here again. What is adve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosastraat 12, Seepraal Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seepraal Villas 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 12, Seepraal Villas 20, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9494ce302c8ea3709aef9ad1ec702782d6a9068a6dcc0a05dec8aa9b11bcef5d1539b9bdfe735414c889bcfc857d0316e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Mimosastraat 12 Seepraal Villas 20 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.030557780319 24.929807769455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang