Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jodene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kort kuier het gevoel soos nog! Ons kon lekker ontspan en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Regtig 'n baie oulike plek, nie vir die wat hou van fancy goed nie, dit is regtig als wat jy nodig het indien jy wil wegbreek. Heerlike kuiereenheid. Perfek vir 'n groot gesin of vir 'n manne-wegbreeknaweek. Maak net seker jy pak vir jou vatlappe ook in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Simple and clean with a great view! This place has all the basics you could need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Sal beslis terug gaan. Baie mooi plekkie. Die view is awesome. Sal beslis teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Sal weer gebruik maak van Seesig Chalets. Ons het lekker gebly. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Privaatheid effe ingeperk met winkel wat binne seisoen moontlik meer besig kan wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Gerieflike woonstel. Ons het in Tobie tuis gegaan. 'n Ruim 2 slaapkamer woonstel met 'n lieflike uitsig en 'n lekker kuierstoep. Loopafstand na winkel, restaurant en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Rustigste kuier met pragtige see uitsig. Ons was tuis in Albatros, alles en meer as verwag, lieflike see uitsig, Huisie het alles gehad wat nodig was vir 'n heerlike kuier en die spasie was baie groter as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Was baie lekker gewees. Dis veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile R
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Die verblyf was baie lekker nie my eerste keer hier en sal graag weer kom. Dit was baie lekker en dit is waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 199

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang