Seesig Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-weg 12, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seesig Cottage is in 'n welige, subtropiese tuin, op 'n gedeelde perseel, omring deur voëllewe en spog met 'n lieflike see-uitsig in Leisure Bay. Dis die perfekte plek vir natuurliefhebbers of 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en vierde slaapkamer het dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die hoofleefarea onder en 'n tweede leefarea bo, wat albei 'n sitkamerstel het. Die leefarea op die boonste verdieping lei na 'n balkon waar gaste die lieflike see-uitsigte of sonsopkoms kan geniet. Daar is ook 'n Lapa op die onderste verdieping waar gaste kan ontspan en die natuurlik kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Seesig-weg 12, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-weg 12, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang