Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Seesig Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Warren Joan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren Joan F

Goed lekker.

Ek het baie baie lekker gebly. Dit was net wat ons as gesin nodig gehad het. Die eienaars is baie baie vriendelik.

Anelda T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda T

Uitstekende verblyf, ook vir ons diereliefhebbers.

Ons het heerlik gebly by Seesig, met niks wat ontbreek het nie. Van 'n verlengingskoord tot tweepunt proppe, koffie, suiker, tee en melk is selfs voorsien. Ons gasvrou was verskriklik aangenaam en het die ekstra myl gestap en selfs ons viervoet-kinders bederf met liefde en aandag. Mees sentraalste verblyf wat ons nog ooit gehad het. Baie netjies en skoon met baie moeite wat gedoen is om die verblyf te geniet in stylvolle verblyf.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Shane L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L

Comfortable, safe, friendly.

Place was perfect. Comfortable, neat and clean, tidy. Owner was warm and friendly. Situation of the place is great, within walking/driving distance to shops, etc.

Jeanrique N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanrique N

Lekker wegbreek in 'n stil buurt.

Georgina en haar man is baie verwelkomend en die plekke is lieflik toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Dit is ook pragtig versier en het ons dadelik tuis laat voel.

Rone S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone S

Peaceful.

Nice and quite peaceful and adequate space.

Chris E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Uitstekende diens.

Rodney en Georgina is uitstekende gashere, wat uit hulle pad gegaan het om my verblyf so aangenaam en gemaklik as moontlik te maak. Die eenheid is ruim en goed toegerus en baie privaat. Ek het veral die stilte geniet. Ek kan die verblyf met groot gemak aanbeveel en sal definitief terug gaan.

Maria S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Alles was 100% waarde vir geld.

Dit was ek en my man en seun van 8 jaar. Dit was heerlik rustig. Ons kon met 'n geruste hart slaap. Alles was skoon en netjies.

Deverona L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deverona L

Rustig, liefdevol, veilig, vrede.

Dit was 'n absolute droom om by Seesig te slaap. Die ontvangs was so warm en vol liefde en die verblyf was baie lekker. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Albernique A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albernique A

Dit was veilig, rustig en net alles wat jy sou verwag op 'n lekker wegbreek.

Dit was die lekkerste, veiligste en rustigste plekkie ooit. Ek sal enige een aanraai om daar te gaan rus. Ek sal baie beslis weer gaan.

Linda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Lekker gerus en gekuier.

Baie vriendelike gaste. Behulpsaam plekkie, skoon en vars. Het heerlik gekuier daar.

Danielle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Verder was dit baie aangenaam en die mense is baie gasvry.

Ons het lekker gekuier. Baie geskik vir 'n oornagplek as jy in Vredenburg moet vertoef. Ek sal net verkies het om nie Ricoffy 3-in-1 te drink nie, want ek drink nie melk in my koffie nie. Daar was net rooibostee. Ek sou graag Five Roses ens. verkies het.

Helena L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Rustig en gemaklik.

Ons het rustig en veilig gebly by 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Die besorgdheid oor ons gerief was 'n riem onder die hart, veral gesien dat 'n bejaarde ons vergesel het. Baie dankie vir 'n heerlike rustige paar dae.

Adele E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Baie lekker en gemaklik gebly.

Bertus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Ek beveel Seesig Akkommodasie aan vir oud en jonk.

Ons het sowat 5 dae oorgebly. Ons 2de keer by Seesig. Awesome, netjies en skoon, en baie vriendelik ontvang. Ons sien julle beslis binnekort weer.

Carol P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

A comfortable house for the price of a room.

The host is warm and welcoming, making us feel like we were in our own home.

Kaylin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin S

Saligheid. Netjies. Vyfster diens en 'n goeie gasvrou.

Tannie Georgina is 'n goeie gasvrou. Sy het ons so welkom laat voel en so geliefd. Alhoewel die plekkie op die eienaar se perseel is, is dit nog steeds baie privaat en terselfde tyd baie veilig. Alles was perfek. Die plekkie is super mooi en baie netjies. En dit is so rustig. Ek sal beslis weer teruggaan!

Albertus C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C

Verrassend goed.

Die eienaars, Rodney en Georginia, het ons baie vriendelik en gasvry ontvang. Woonstel was baie ruim en skoon en als wat benodig word was beskikbaar, asook veilige parkering. Seesig word deifnitief aanbeveel en is vir seker op vir my volgende besoek.

Harried F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harried F

Het 'n baie rustige kuier gehad.

Die plek is ideaal vir mense wat stlte wil hê.

Herschelle E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschelle E

Was baie lekker, dit baie enjoy.

Dit was baie lekker. Mense was baie vreindelik. Sal aanbeveel as iemand wil boek dat hy of sy daar boek. Sal weer daarheen gaan.

Nurisha W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nurisha W

So caring, such a pleasure.

I travelled to this establishment on business. The owners were such lovely people. Very caring and attentive. I would definitely stay here when in the area again and would highly recommend this establishment.

Gershwin W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin W

Rustigheid , voel op jou gemak en tuis.

Eienaars baie gasvry en lekker stil buurt en baie veilige plek en die plek is so geleë jyt klomp opsies om na pleke te gan soos Jacobsbaai, Paternoster. Ons het dit baie geniet en het baie tuis gvoel. Kan enige iets vra vir eienaars, wat ons nodig het en hulle het ons gegee wat ons nodig ghad het. Baie dankie vir 'n lekker naweek sal die plek vir enige een aanbeveel.

Lizette H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Home away from home.

Georgina en Rodney het ons van die begin af behandel soos familie en nie net gaste nie - dit was vir ons 'n moeilike tyd met my man wat moes ingaan vir 'n heupvervanging, so die liefde en die wonderlike plekkie het ons sag behandel. Die eenheid is binne loopafstand van die West Coast Life Hospitaal - ons kon ons 2 hondjies saamneem en die plekkie was skitterskoon met die ongelooflikste aandag aan detail. Ongelooflike waarde vir geld, daar is voorsiening gemaak vir veilige parkering en regtig enigiets wat mens sou benodig. Hulle sal definitief ons "go-to" plek wees en bly in Vredenburg.

Marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Baie sentraal geleë.

Baie netjies. Ruim en rustige area.

Alta K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

'n Fantastiese, ruim en superskoon eenheid met die wonderlikste gashere! Absolute rus vir jou siel.

Georgina se aandag aan detail en hulle ruim harte, laat besoekers soos konings voel. Wat 'n pragtige woonstel met 'n heerlike stoep.

Seesig Self Catering se terugvoer

Goeie dag Alta
Ek hoop dit gaan goed met jou. Ek wil net graag baie baie dankie se vir jou mooi resensie. Jy n SUPER PRAGTIGE MENS.Ons hoop om jou weer te sien. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Baie Liefde en Vrede
Georgina en Rodney

Seesig Self Catering
Rosemari R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemari R

Die heel lekkerste verblyf.

Ek en my gesin, insluitende ons dierekind, het so lekker gebly. Georgina en haar man is die perfekte gasheer/-vrou. Weskusgasvryheid regtig. Ons het al by baie plekke, regoor Suid-Afrika tuisgegaan, maar Seesig is sover die beste ooit. Netjiese, skoon en veilige plekkie. Ek sal hulle instansie aan enigeen aanbeveel. Baie dankie julle vir 'n wonderlike naweek. Ons sien mekaar gou weer.

Renier G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier G

It was good and met our needs 100%.

Great stay, great hosts and great area to explore the West Coast as it is a central town.

Seesig Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Renier. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier by ons te hê. Heerlike dag vir julle. Vrede en veilig wees, Geirgina en Rodney.

Seesig Self Catering
Marluze W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marluze W

Ons was vriendelik ontvang en die eienaar was baie behulpsaam.

Beslis waarde vir geld.

Verna L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna L

Gasvrou was uitstekend! Dankie.

Baie vriendelike diens.

Seesig Self Catering se terugvoer

Goeie dag Verna
Hoop dit gaan goed met jou onder omstandighede
Baie danlkie vir die mooi resensie. Laat weet hoe dit gaan met jou.
Ek dink so baie aan jou.
Mooi dag en veilig wees
Georgina

Seesig Self Catering
Erica S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Heerlike, plattelandse vriendelikheid.

Verblyf was stil en rustig. Skoon en netjies, met alles wat nodig is.

Elmare V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V

Fantasties

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Bernadette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette L

Home away from home.

The house was perfect. It was spacious and had all the basics that we needed, especially during our long stay. Georgina and her husband were very friendly and helpful.

Seesig Self Catering se terugvoer

Thank you so much for the beautiful review, Bernadette. We will always welcome you back. You are a great family.

Seesig Self Catering
Rushnee M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rushnee M

Lovely stay - safe and secure.

We were greeted by very friendly owners who welcomed us. The place was clean, tidy, and spacious enough for my family.

Erika V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Gerieflike verblyf naby alles.

Daar is alles wat nodig is, ek het 4 nagte gebly, die kamer waar die stort is kan donkerder gordyne kry want huidiglik skyn dit deur, plek is skoon en netjies.

Abigaildourie@gmail.com D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Abigaildourie@gmail.com D

Rustig, huislik.

Gasvrou baie velwelkomend,baie behulpsaam. Plekkie is baie cosy, huislik en gemaklik.

Daniel S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Fantastic stay.

I stayed at Seesig Self Catering for a whole month. It went by so quickly and like they say: "Time flies when you are having fun". This 2-bedroom stay is well equipped, clean and comfortable. The location is perfect and close to everything you need from town. It is also safe and a quiet space. Most of all, the hostess is very friendly and kind. If you have a problem, the owner is always more than happy to help. Especially if you have pets. They do welcome pets with wide open arms and a warm heart. I will definitely recommend this stay to anyone.

Marietjie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Gemaklik en waarde vir geld.

Dit was heerlik om by Seesig tuis te gaan. Goeie waarde vir geld.

Almarie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D

Rustige verblyf. Home away from home.

Georgina en Rodney het ons baie welkom laat voel. Die huis is baie sentraal geleë en gerieflik ingerig. Meer kan mens nie vra nie. Ons sal beslis weer by Seesig inboek wanneer ons Vredenburg besoek.

Cornel B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Heerlik, veilig en rustig.

Hoe kan 'n mens vir die twee wonderlike mense dankie sê. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help met ons kar se probleem. Plek is in 'n rustige omgewing en netjies.

Elizabeth M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Weskus-vakansie.

Die plekkie is regtig baie ruim en gerieflik. Genoeg spasie sonder om mekaar te vertrap. Die gasheer en vrou is altwee abosulte darlings. Hulle laat jou soos familie voel.

Linda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Heerlik en goeie ligging.

Vriendelik ontvang. Goeie gasvryheid - Baie dankie Georgina dat jy so mooi na ons hond gekyk het terwyl ons rondgereis het sal Seesig aanbeveel.

Pat J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat J

Hosts amazing - place spotlessly clean. Well equipped.

This place has been done with a lot of love, care and attention to detail. The hosts, Georgina and Rodney, were amazing and very caring and considerate. We really enjoyed our stay.

Michelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Gemaklik en rustig.

Rodney en Georgina is fantastiese gashere en het ons hartlik ontvang. Hul gasvryheid en liefde vir mense is regtig opvallend. Die woonstel was ruim en het ons gesin van 5 (met ons hond) gerieflik geakkommodeer. Ons het heerlik gekuier!

Seesig Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Michelle vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.

Seesig Self Catering
Tienie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

Ons was vriedelik ontvang in mooi skoon eenheid.

Baie dankie vir julle bedagsaamheid en die lekker kuier. Ons sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Thabo T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo T

Very peaceful.

I had best time of my life, very friendly and accommodative hospitality. I felt like home. I was allocated WiFi and fully furnished apartment. I should have brought my family with me. It felt like home.

Marjorie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjorie F

Baie geniet.

Die eienaars is baie vriendelik. Hulle het ons met aankoms goed verwelkom. Baie rustige omgewing.

Mariana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Perfek!

Watter aangename verrassing om in so mooi wooneenheid in te loop en die ontvangs is so hartlik! Al het ons net oornag so ek maklik n paar dae kom bly. Baie dankie!

Carl R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Baie gerieflik en billik. Aangename eienaars.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is goed toegerus en dis 'n billike prys vir wat mens kry.

Stephanie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Was a short but lovely stay. Wish we were still there!

Seesig Self Catering hosts were friendly and very accommodating. We enjoyed it.

Jean L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean L

Uitstekende akkommodasie.

Hartlike ontvangs, fasiliteite was goed, veilig, ligging uitstekend. Alles was goed georganiseerd van bespreking tot vertrek. Sal Seesig aanbeveel vir ’n Weskus-toer.

Aubrey M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Baie rustig en lekker

Geniet wat daar is, ruim en lekker vakansie-eenheid.

Chris T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Gemaklik en vriendelik.

Wat 'n lieflike ruim verblyfplek perfek geleë om die Weskus en die Swartland te verken. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en mens kan sien hul is baie trots op hul plekkie met hoe netjiese als gehou word. Ek sal beslis weer hier bespreek met my volgende reis!

Shaqeel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K

Brilliant and warm.

Lovely place with amazing hosts.

Nathalie A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie A

Place is neat and tidy, owners very friendly and environment is nice and quite.

We only stayed for one night but had a fantastic time would definitely recommend it to family and friends.

Bianca R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Netjies, skoon, vriendelike mense. Pragtige plek.

Baie mooi plek hierdie.

Loren S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

Great

The stay was very great. Would recommend it to anyone. Area is nice and quiet. And hosts is very friendly and caring.

Coen G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen G

Uitstekende (die beste) waarde vir geld.

Ideaal vir egpaar met kinders en/of diere. Besonders netjies, en speelplek vir kinders en/of diere. TV, WiFi ingesluit. Sal 100% beslis weer besoek.

Lindy R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy R

Peaceful, quiet and relaxing.

Seesig is like my own home. If I need some peace of mind I always come to Seesig. It's very private and everything so neat and clean. Gorgia and her husband are very friendly.

Marsarlene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsarlene B

Baie netjies en gerieflik toegerus. Vriendelike en behulpsame ontvangs en aandag. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Die ligging is in 'n stil straat. Geen straatgeraas. Veilige parkering.

Johanavin D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Uitstekend

Sal enigeen aanbeveel om daar te bly. Ek weet na 1 besoek sal hulle dit hulle vakansiehuis maak.

Geneva W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneva W

Wonderlik, net wat ons nodig gehad het.

Die plek is netjies, en die eienaar is gasvry. Baie dankie vir 'n genotvolle naweek. Sien julle weer binnekort. Vriendelike diens.

David R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Excellent. Highly recommended.

Will definitely book there again. So far the cleanest, friendliest reception we received in a very long time.

Chris F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Perfekte afpak-gastehuis, netjies en met baie ruimte.

Selfsorg, plek vir braai en kosmaak.

Louwrens K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens K

Vriendelik, mooi en veilig.

Sal enige tyd aanbeveel! Dankie, dit was 'n kort kuier, maar sal weer gebruik met familie die keer. Mooi groot, netjies en veilig.

Devero A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devero A

Lekker! Baie oulike en gesellige plekkie.

Seesig is 'n baie lekker plek om te bly. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. Eienaars is voorwaar wonderlike mense en baie vriendelik. 10/10!

Allison C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison C

Heerlik!

Ons het 'n goeie tyd gehad by Seesig Self Catering. Alles was baie lieflik en ons het elke oomblik geniet. Dienste was uitstekend.

Johanavin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Dit was 'n wonderlike 3 dae. Die mense is baie vriendelik en ek sal enige een aanbeveel om daar tuis te gaan.

Dit was 'n wonderlike tyd.

Angelique C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Lekker slaap gehalte.

Dit was rustig, skoon, netjies binne en buite. Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer gaan.

Felicia G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia G

Ons het baie lekker gebly, vriendelike diens, als op sy plek. Lekker privaatheid. Geen probleme.

Die gashere was altyd beskikbaar.

Neville S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville S

Excellent accommodation and quite area.

The host was just perfect it was a home away from home.

Ashleigh D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh D

Julle, die plek is lekker. Dis 'n lekker atmosfeer en sal definitief weer daar kuier.

Pet friendly, netjies, stil en die mense is baie nice. Die tannie en oom is hartsmense en was daar om seker te maak als is reg en dat ons niks anders nodig gehad het nie.

Seesig Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde en mooi resensie. Mis jou Skyler en Max baie
Net alles wat mooi is vir jou
Sien uit daarna om jou weer te sien

Seesig Self Catering
Johanavin D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Was uitstekend.

Dit was asof jy in jou eie huis is en die familie is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer gaan vir nog langer verblyf, want dit is veilg, jy is vry en ek wil ook baie dankie sê vir die wonderlike naweek.

Regan A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A

Fantasties, gasvryheid was 500%, wonderlik, netjies. Alles was perfek.

Die verblyf by Seesig Self Catering was besonders uitstekend. Tot dusver was dit die beste verblyf waar ons al ooit bespreek en tuis gegaan het. Ons wil nie eers Seesig Self Catering verlaat nie, so wonderlik is dit om hier te kuier. Baie rustige area naby alle winkels en ander geriewe. Eienaars van plek is te goed om met woorde te beskryf, baie behulpsaam met die lieflikste gesindheid en oulikste diere.

Danver A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danver A

Nice and cozy home, and even awesome owners.

Gasvryheid van hoë gehalte, en 'n gesonde atmosfeer binne in die woonplek.

Christine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Wonderlike skoon en netjiese akkommodasie.

Alles wat mens nodig het. Fantastiese gasvrou en gasheer, so vriendelik en hulpvaardig! Baie dankie! Hoop om hulle weer te sien. Ons was vriendelik ontvang deur pragtige mense en die akkommodasie was ruim en so skoon en netjies. Was net 'n plesier om daar te oornag.

Shareef B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareef B

Lekke.

Good value for money.

Tracey T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey T

Dit was heerlik, baie vriendelike mense en 'n baie oulike plekkie.

Het dit baie geniet om die blomme te kyk.

Marietjie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Gerieflike plek met alles wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Ilze R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze R

Het onveilig gevoel in die area.

Die ligging lyk onveilig en dink die foto's is bietjie misleidend.

Bertus M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Baie lekker plekkie in ’n rustige area.

Netjiese en skoon selfsorgverblyf. Sal beslis weer by jul kom oornag vir ’n paar dae.

Ulandi G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi G

Netjies, skoon en veilig.

Ons harte was baie seer oor ons net vir een aand hier kon oornag het. Dit is 'n baie mooi, netjiese ruim plekkie. Alles wat jy nodig het met baie vriendelike eienaars. Seesig Self Catering sal ons vir seker weer sien.

Damon G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon G

It was really nice.

Friendly customer service.

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA766bc7ce65024a41a98a91e403cf6e5939032e51ed80bad2ec90228a646abb849241206d4d8f48386ac1bcbeb4a8e4bdd77a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 Seesig Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.909261242987 17.988890549283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang