Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Warren Joan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goed lekker. Ek het baie baie lekker gebly. Dit was net wat ons as gesin nodig gehad het. Die eienaars is baie baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende verblyf, ook vir ons diereliefhebbers. Ons het heerlik gebly by Seesig, met niks wat ontbreek het nie. Van 'n verlengingskoord tot tweepunt proppe, koffie, suiker, tee en melk is selfs voorsien. Ons gasvrou was verskriklik aangenaam en het die ekstra myl gestap en selfs ons viervoet-kinders bederf met liefde en aandag. Mees sentraalste verblyf wat ons nog ooit gehad het. Baie netjies en skoon met baie moeite wat gedoen is om die verblyf te geniet in stylvolle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Comfortable, safe, friendly. Place was perfect. Comfortable, neat and clean, tidy. Owner was warm and friendly. Situation of the place is great, within walking/driving distance to shops, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanrique N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker wegbreek in 'n stil buurt. Georgina en haar man is baie verwelkomend en die plekke is lieflik toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Dit is ook pragtig versier en het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Peaceful. Nice and quite peaceful and adequate space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekende diens. Rodney en Georgina is uitstekende gashere, wat uit hulle pad gegaan het om my verblyf so aangenaam en gemaklik as moontlik te maak. Die eenheid is ruim en goed toegerus en baie privaat. Ek het veral die stilte geniet. Ek kan die verblyf met groot gemak aanbeveel en sal definitief terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Alles was 100% waarde vir geld. Dit was ek en my man en seun van 8 jaar. Dit was heerlik rustig. Ons kon met 'n geruste hart slaap. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deverona L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, liefdevol, veilig, vrede. Dit was 'n absolute droom om by Seesig te slaap. Die ontvangs was so warm en vol liefde en die verblyf was baie lekker. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albernique A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Dit was veilig, rustig en net alles wat jy sou verwag op 'n lekker wegbreek. Dit was die lekkerste, veiligste en rustigste plekkie ooit. Ek sal enige een aanraai om daar te gaan rus. Ek sal baie beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA766bc7ce65024a41a98a91e403cf6e5939032e51ed80bad2ec90228a646abb849241206d4d8f48386ac1bcbeb4a8e4bdd77a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 Seesig Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.909261242987 17.988890549283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang