Seesig Self Catering
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Seesig Self Catering is in Vredenburg en bied selfsorg-verblyf aan ’n familie, paartjie of enkelpersoon. Hierdie eenheid is op die eienaar se woonerf en heeltemal privaat. Daar is net een woonstel, dus word dit nie met ander gaste gedeel nie.
Die eenheid word as geheel bespreek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die openbare hospitaal asook Life Privaat hospitaal is 100 m van die verblyf af. Paternoster, Saldanha, St. Helenhabaai is net 15 minute weg.
Dié eenheid/woonstel, beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n instap-klerekas. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer beskik ook oor ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n en suite met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gerieflike banke en ’n TV met DStv.
Daar is 'n buitebraai-area asook 'n groot agtertuin met bome en gras. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Die foto's bied goeie perspektief rakende die plekkie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Georgina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Seesig Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang