Seesig Self Catering
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Seesig Self Catering is in Vredenburg geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, paartjie of 'n enkelreisiger. Die eenheid is op die eienaar se residensiële eiendom geleë en heeltemal privaat. Daar is net een woonstel en dit word dus nie met ander gaste gedeel nie.
Die eenheid word as 'n geheel bespreek. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die openbare hospitaal en Life Privaat Hospitaal is net 100 m van die verblyf af. Paternoster, Saldanha en St Helenabaai is net 15 minute weg.
Die eenheid/woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n instapkas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Daar is geslote buitebraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en 'n groot agtertuin met bome en gras. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die foto's bied behoorlike perspektief met betrekking tot die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Georgina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Seesig Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seesig-singel, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang