Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeskulp 10

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. See uitsig was wonderlik gewees. Verblyf was lekker sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

The unit was clean and immaculate. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2020

Ons het ingeklok so drie-uur se kant, die sleutels was gereed by die verhuurders in 'n netjiese, verwelkomende koevert. Ons het die plek maklik en vinnig gekry en dit is baie veilig met 'n motorhek en onderdakparkering. Ons het ons woonstel vinnig gevind en afgelaai. Ons het 'n baie mooi uitsig oor die see vanaf ons balkon gehad en die woonstel was baie netjies. Ons het verder deur Uvongo, Margate, Shelly Beach en St Michael's getoer oor ons langnaweek daar. Beddens was ordentlik en dit was net 'n baie lekker langnaweek. Ons het ons checklist dadelik deurgegaan met ons checkin en 'n e-pos aan die verhuurders gestuur met die verskille op en ook later daardie aand laat weet van die DVD-speler wat stukkend is. Dit was effens vuil onder die banke en ons sou dit waardeer het as daar 'n vadoek was en dalk 'n sponsie, maar dit was nie n probleem nie. Ons het baie veilig gevoel en die atmosfeer self was ook baie lekker al het dit redelik gereën oor die naweek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Heerlike woonstel! Baie lekker gekuier. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 60, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmICak2vYVXeY4LlCpzpK1LseHcNfsMqDulgvv4LlrtO0ZbiE37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 60 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.830677 30.398535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang