Seeskulp 21
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-straat 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seeskulp 21 is in die bekoorlike kusdorp Uvongo en bied selfsorgverblyf 'n hanetreetjie vanaf Uvongo-strand. Dit is perfek vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Langsaan is die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye op die balkon geniet en daar is ook meubels en 'n braai-area. Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel. Venom Snake Park is stapafstand vanaf die verblyf en Uvongo Pier en Jantjie's Garden is net 1,7 km ver. Die kompleks bied veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Collin-straat 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-straat 60, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang