Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Liesbet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie ontspannende ervaring. Baie lekker gebly, wou nie weer ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Gerhardus G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie mooi plek en baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie mooi skoon en uitsig is pragtig. Aletta se diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflik mooi en onvergeetlike sonsondergange. Was 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2024

Rustig. Beste see-uitsig. Lekker groot huis. Perfek vir 'n wegbreek van die stad se gejaag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoering, Sandy. Dis baie jammer dat julle die huis as verwaardeloos ervaar het. Ons doen gereeld opknapping, die een lig is wel vervang, en ons vertoef tans self daar. Hoop julle vind akkommodasie wat aan die nodige sal voldoen.

Anton J
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

We enjoyed our stay at Seester and the best views of the sea. Large house with everything you need. Good view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to accommodate you in the beautiful West Coast soon.

Elsebe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wat 'n belewenis! Sit op die stoepie en kyk na die mooiste sonsondergange. Die huisie is goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Dankie vir die tyd om kommentaar te lewer. Altyd so bly as ons gaste Seester en die Weskus net soveel soos ons geniet. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.

Llse V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Uitstekende verblyf en vriendelike diens! Ligging en see-uitsig is uitstekend. Huis is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het en ruim. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Pragtige wegbreek aan die asemrowende Weskus. Ons het eintlik in die Seester Cottage gebly aangesien dit foto die huis uitbeeld. Maar ons het alles gehad wat ons nodig gehad het as 'n paartjie. Sal definitief eendag terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you for the review. Photo's include general for both units, separate for Seester Accommodation (house) and Seester Cottage. Hope we can accommodate you again in the future.

Janina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Heerlik en op die strand. Ons het baie lekker in die Seester woonstel gebly. Aletta is baie vriendelik en het die in- en uitteken vir ons maklik gemaak. Die woonstel lyk net soos in die prentjies en sit reg op die strand. Die uitsig is pragtig en mens kan baie lekker buite sit en kuier terwyl die son oor die see sak. Daar is 'n alarm en ekstra sekuriteit. Ook baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi 18, Malkopbaai, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiiP45nTdDEA4vCt2muOcVnkUuJuKOiejd5PJm0xsclTJKgMxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang