Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Karl H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful and soul restoring. Stunning sea view. The cottage was clean and functional. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you for visiting Seester Cottage. We are always so grateful if our guests enjoy their stay. Hope to accommodate you soon.

Liesel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gerus en gekuier, vir seker elke sent werd. Pragtige huis, toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Netjies, skoon en veilig. Reg op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir die tyd om resensie te gee. Ons is altyd baie bly as ons gaste die verblyf geniet en die unieke Weskus omgewing kan waardeer. Hoop om julle gou weer by Seester te verwelkom.

Liesbet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie ontspannende ervaring. Baie lekker gebly, wou nie weer ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2024

Rustig. Beste see-uitsig. Lekker groot huis. Perfek vir 'n wegbreek van die stad se gejaag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Marquerite
Seester Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoering, Sandy. Dis baie jammer dat julle die huis as verwaardeloos ervaar het. Ons doen gereeld opknapping, die een lig is wel vervang, en ons vertoef tans self daar. Hoop julle vind akkommodasie wat aan die nodige sal voldoen.

Stefanus Gerhardus G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie mooi plek en baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie mooi skoon en uitsig is pragtig. Aletta se diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ongelooflik mooi en onvergeetlike sonsondergange. Was 'n wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2023

We enjoyed our stay at Seester and the best views of the sea. Large house with everything you need. Good view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marquerite
Seester Accommodation
Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to accommodate you in the beautiful West Coast soon.

Elsebe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wat 'n belewenis! Sit op die stoepie en kyk na die mooiste sonsondergange. Die huisie is goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marquerite
Seester Accommodation
Dankie vir die tyd om kommentaar te lewer. Altyd so bly as ons gaste Seester en die Weskus net soveel soos ons geniet. Hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.

Llse V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Uitstekende verblyf en vriendelike diens! Ligging en see-uitsig is uitstekend. Huis is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het en ruim. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en ek sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi 18, Malkopbaai, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiiP45nTdDEA4vCt2muOcVnkUuJuKOiejd5PJm0xsclTJKgMxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang