Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester Strandhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Shanelle C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Amazing, peaceful, clean, comfortable. It was peaceful, just what I needed. The host was the perfect host and readily available for any needs we had. Definitely coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie lekker, sal weer teruggaan, vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lovely stay. It was a lovely stay, very safe, and the host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lovely comfortable stay. Absolutely lovely. We were there to say goodbye to my daughter who is on her way to Mauritius. There was more than enough space for us to visit with her and her boyfriend. We invited them to come and braai with us, and we had everything we needed. When we realised we would need a light and an extra grid, our hostess obliged and supplied us with extra outdoor lights and an extra grid. The bed was very comfortable, and the sound of the sea was very soothing. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Uitstekende verblyf oppad George toe. Waarde vir geld. Nou dit was baie aangenaam om by die akkommodasie oor te bly. Die eenheid voldoen aan al die vereistes. Skoon, netjies, gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see 'n paar tree van die voordeur af. Vriendelike gasvrou en het geen probleme ondervind met my aankoms daar nie. Soos 'n klip geslaap op die gerieflike stapelbed met goeie beddegoed. Baie naby geleë aan restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Lekker gerus en geslaap. Ons het baie lekker geslaap en gebly en alles was daar wat jy benodig, baie mooi skoon en netjies gewees. Ek sal net aanbeveel dat daar 'n waaier of aircon geïnstalleer moet word vir warm dae soos toe ons daar was. Die eenheid was ook bedompig en het reuke gehad, net 'n bietjie oopmaak voordat gaste arriveer dan sal dit great wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilde
Seester Strandhuis
Liewe Suzaan, Ek is baie jammer dat jou nag in Seester so bederf is deur die bedompigheid en reuke. Ek sou graag he dat jy in die toekoms liewer onmiddelik aan my sulke probleme rapporteer. Ek sal my bes doen om die probleme op te los. Groete, Hilde Kucera

Pieter K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Gerieflik, goeie ligging en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is fantasties en die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Die veilige parkeerplek vir my motor en boot was van baie waarde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Pragtige see uitsig, reg op die strand. Die uitleg en dekor van die huisie is pragtig. Ons het lekker gebraai en goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mandy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Relaxing. Home away from home. Staff are friendly and knowledgeable. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilde
Seester Strandhuis
Thanks William, I hope we see you again. Regards

Elize W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Baie lekker. Ja, ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74de2564ccf039fddac9f78064933feba5fe9ee7bdf954cd9bb745cf03a50c2083702cf1dd271bb91ac4541d6da0dfd51d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 17 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046045680138 24.926379919052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang