Seester Strandhuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seester Strandhuis is in Jeffreysbaai, net 75 km suidwes van Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Jeffreysbaai is een van die 5 bekendste branderry-plekke in die wêreld. Seester Strandhuis is perfek vir paartjies, gesinne en toeriste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf word in 2 selfsorgeenhede, Oyster 1 en 2, gebied. Die verblyf is geskik vir groepe van 2 en 4. Alle eenhede het gemaklike beddens, volledig toegeruste kombuisies, 'n badkamer en 'n TV. Die woonstelle het ook hul eie ingange.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, veilige parkeerplek, visvang, voëlkyk, walviskyk (binne seisoen) en interessante inligting oor die area in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die strand en plaaslike winkels in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hilde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Seester Strandhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap