Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Drieka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Seester
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Kuier was asemrowend en lekker gestap.

Verblyf baie lekker. Area rustig en stil. Woonstel baie ruim met genoeg spasie vir almal.

Anneli N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli N

Heerlik en rustig.

Heerlik gebly. Netjies, goed toegerus en skoon. 'n Tweede toilet sou welkom wees.

Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Alle uitdagings uitgesorteer.

Ons het in die area kom werk. Alles het perfek gewerk. Baie ruimer as wat ons verwag het. Baie veilig en baie veilige parkering.

Stefan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K

Baie netjies, lekker stil en veilige omgewing.

Ons het glad nie onveilig gevoel nie en die gasvrou was baie vriendlik en het ons baie gehelp.

Antionette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette B

Stil en rustig.

As jy wil rus is dit die perfekte plek.

Angelie Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelie Z

Fantasmagories.

Baie vriendelike mense, het ons sommer laat tuis voel. Stil en rustig.

Ementhia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ementhia M

Die huis is netjies ruim en baie gemaklik.

Ons het 'n fantasiese tydjie gehad. Baie dankie aan Drieka vir haar gasvryheid. Sal die huis beslis aanbeveel vir enige een.

Edna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna S

Rus en vrede.

Die huis het my herinner aan my ouma se huis in die seventies. Baie bly oor die binnebraai want dit was koud en het gereën.

Hester T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester T

Ons was net vir 1 nag daar en het letterlik net daar geslaap. Dit was baie lekker, gerieflik naby alles.

Die volgende oggend na koffie en beskuit het ons uitgeboek. Gelukkig het ons nie kos gemaak nie, anders sou ons snymesse nodig gehad het. Verder regtig geen klagtes nie.

Johan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly by Seester. Die gasvrou het ons toegelaat om vroeër in te boek wat ons baie waardeer het. Die huis is baie sentraal naby aan die see geleë en baie veilig.

Liezl D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Was baie lekker mense was baie vriendelik en behulp saam

Dit was baie lekker geen probleme sal.weer daar bly as ek daai kant toe gaan

Karin B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Dit was fantasties.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik en huislik te maak. Ons het dit baie waardeer. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Steven V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V

Het baie lekker gebly.

Ons sal vir seker weer by Seester tuisgaan.

Lloyd S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd S

Ons was baie gerieflik en baie tuis in Seester.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons het die spasie en al die geriewe wat Seester bied ten volle geniet.

Elize G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Heerlike kuierhuis. Braai-area binne wat heerlik uitgelê is.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was outentiek en met groot smaak en sorg oorhandig. Ons is gewys waar is wat en kon ons inburger vir 'n lekker naweek. Ek het letterlik ure in tuin deurgebring en my verstom aan kostelike vetplante! Dit was 'n unieke naweek. Ek kan dit aanbeveel.

Johan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Netjies en ruim verblyf.

Netjiese en ruim verbyf. Baie veilig en baie sentraal.

Vanaf
Vanaf R2 298
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 298
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 3, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94975f2ee3bf43813a22735a40e751d8a619dc4b5758db87c5742a7edc5da101710cb94966c79ff53a1150b1654fb039eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Stephan Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77163317663 18.154248316568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang