Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Kuier was asemrowend en lekker gestap. Verblyf baie lekker. Area rustig en stil. Woonstel baie ruim met genoeg spasie vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli N
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Heerlik en rustig. Heerlik gebly. Netjies, goed toegerus en skoon. 'n Tweede toilet sou welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Alle uitdagings uitgesorteer. Ons het in die area kom werk. Alles het perfek gewerk. Baie ruimer as wat ons verwag het. Baie veilig en baie veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan K
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie netjies, lekker stil en veilige omgewing. Ons het glad nie onveilig gevoel nie en die gasvrou was baie vriendlik en het ons baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antionette B
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Stil en rustig. As jy wil rus is dit die perfekte plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelie Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Fantasmagories. Baie vriendelike mense, het ons sommer laat tuis voel. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ementhia M
1 nag
5.0
Des 2021

Die huis is netjies ruim en baie gemaklik. Ons het 'n fantasiese tydjie gehad. Baie dankie aan Drieka vir haar gasvryheid. Sal die huis beslis aanbeveel vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Rus en vrede. Die huis het my herinner aan my ouma se huis in die seventies. Baie bly oor die binnebraai want dit was koud en het gereën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Ons was net vir 1 nag daar en het letterlik net daar geslaap. Dit was baie lekker, gerieflik naby alles. Die volgende oggend na koffie en beskuit het ons uitgeboek. Gelukkig het ons nie kos gemaak nie, anders sou ons snymesse nodig gehad het. Verder regtig geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly by Seester. Die gasvrou het ons toegelaat om vroeër in te boek wat ons baie waardeer het. Die huis is baie sentraal naby aan die see geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Drieka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 298
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 298
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 3, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94975f2ee3bf43813a22735a40e751d8a619dc4b5758db87c5742a7edc5da101710cb94966c79ff53a1150b1654fb039eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 298 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Stephan Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77163317663 18.154248316568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang