Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chanise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

The best. Loved the calmness of the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenerussell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. We had a great time. Had the most wonderful view from inside our bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons verblyf was wonderlik. Die plek het alles wat jy nodig het en is baie pragtig. Die plek was baie netjies en skoon. Die gasvrou was uitstekend, vriendelik en wou gereeld hoor of sy met iets kon help. Ek sal enige tyd aanbeveel. Baie baie dankie, en dankie vir die cupcakes vir my man se verjaarsdag. Jy het ons kuier spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die verblyf by Seeswael Strand was fantasies. Die eienaar het ons met 'n glimlag ontvang, die diens was op tyd en sy het ons na 'n paar plekke verwys om uit te gaan eet. Ons het toegang tot die swembad gehad en my motor was veilig in die motorhuis. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik vir twee, pragtige see uitsig. Loop afstand strand toe. Ons het baie lekker gebly en het die seeuitsig geniet. Dit is naby al die winkels en loop afstand na die strand. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verskriklik lekker! Baie dankie aan Uzaan en jou moedertjie. Diebaarste mense onder die son. Ons het verskriklik lekker gekuier by die pragtige plekkie. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Alles is so goed uiteengesit. Was skoon hartseer om weer terug huistoe te keer. Dankie vir julle! Geseënde 2024!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Awesome, lielik, fantasties. Dit was fantasties gewees. Die eienaar het soveel moeite gedoen om ons op 'n gemak te stel. Ons hoef nie eens te vra nie, dit was uitgesorteer. Flippen netjies, baie skoon. Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Netjiese skoon verblyf absoluut die moeite werd. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, skoon en gerieflike verblyf. Sal dit vir seker weer bespreek en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aphiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Quite, chilled area and a few metres away from the beach. I had a wonderful stay at Seeswael Strand. The host is very friendly and provided us with extra information about the area. We received a welcoming drink, sparkling wine, and Lindt chocolate. If you want to be away from the noise, this is the right place for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Very pleasant. Very pleasant- a bonus was the use of the garage for our car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang