Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeswael Strand is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in 'n rustige sekuriteitskompleks aan die Weskus, tussen Velddrif en Dwarskerbos. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf terwyl jy die see-uitsigte ten volle geniet.

Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Sonblindings word in die slaapkamer aangebring vir diegene wat dit geniet om laat te slaap. Bykomend word handdoeke en skoonmaakmiddels voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is deel van die hoofeiendom, wat spog met 'n martini-swembad, boma en sonstoele. Gaste het toegang tot al hierdie gedeelde geriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste word verwelkom met 'n komplimentêre verrassingsitem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Seeswael Strand
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeswael Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang