Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeswael Strand is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in 'n rustige sekuriteitskompleks aan die Weskus, tussen Velddrif en Dwarskerbos. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike verblyf met see-uitsigte.

Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is sonblindings in die slaapkamer vir diegene wat laat slaap. Handdoeke en skoonmaakmiddels word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is deel van die hoofhuis, wat spog met 'n martini-swembad, boma en sonstoele. Gaste het toegang tot al hierdie gedeelde geriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste word met 'n komplimentêre verrassingsitem verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chanise M
Saam met vriende
5.0
The best. Loved the calmness of the location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Eugenerussell V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We had a great time. Had the most wonderful view from inside our bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Denita G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was wonderlik. Die plek het alles wat jy nodig het en is baie pragtig. Die plek was baie netjies en skoon. Die gasvrou was uitstekend, vri...
Sien meer
Apr 2024
Andre S
Saam met vriende
5.0
Die verblyf by Seeswael Strand was fantasies. Die eienaar het ons met 'n glimlag ontvang, die diens was op tyd en sy het ons na 'n paar plekke verwys ...
Sien meer
Mrt 2024
Michelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik vir twee, pragtige see uitsig. Loop afstand strand toe. Ons het baie lekker gebly en het die seeuitsig geniet. Dit is naby al die winkels en ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Uzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeswael Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang