Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Seetoe dot com

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Werenique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Die rustigheid het my goed gedoen. Ons het baie lekker gebly. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustigheid met 'n uitsig. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Baie dankie, Christi, vir terugvoer. Bly julle het geniet.

Tjokkie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Venesia I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Vir seker dit is moeite werd. Ons tyd daar was goed en ook lekker privaat, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mei 2024

The lounge area is slightly misleading. We found the mattresses to be incredibly uncomfortable, leading to a restless night and affecting our overall experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Arniel
Seetoe dot com
Hello Michelle. Jammer om te verneem van jou ondervinding. Ons stel ondersoek in na die matrasse.

Francois J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastiese geriewe en ligging. Die woning is smaakvol ingerig met al die nodige geriewe. Alles was in goeie werkende kondisie. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Baie dankie Francois. Ons is bly julle het dit geniet.

Ricardo F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Great stay. Place was clean and reception friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Baie dankie Ricardo.

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Rustig en lekker gekuier! Ruim see-vakansiehuis met alles wat jy benodig. Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Lekker stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Dankie Janine

Abrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wonderlik. Rustig. Kon nie vir meer vra nie. Sien ons vir seker weer. Wat 'n gerieflike klein plek met 'n braai/stoep uit die boeke. Uitsig oor die see! Kom ervaar dit hier in Strandfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle weer. Groete

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlike, ontspannende naweek. Lekker ruim huis met skoon en voldoende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arniel
Seetoe dot com
Bly julle het dit geniet Pieter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Arniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidstraat 1, Strandfontein, Weskus, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c7ca546b3f92c9fd4b1a667523a09a8c3cf5e4e94143f2572e1a0d17ede3e9d9ee64627ff172cabae5b81c29fafe59e23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 1 Suidstraat Strandfontein, West Coast 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754311346014 18.229609021165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789