Seewaarts
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wayde D - Apr 2024
Algehele gradering
Cosy!
Marinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag. Sal weer kom.
Seewaarts se terugvoer
Dankie Marinda!
Bertie N - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig en modern, sal beslis aanbeveel.
Casper V - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Seewaarts se terugvoer
Casper, baie dankie vir jou mooi en goeie resensie van Seewaarts! Waardeer dit! Kom bly gerus weer oor by Seewaarts.
Crystal
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Uiters goeie verblyf.
Seewaarts se terugvoer
Johan, dankie vir jou goeie gradering! Ek waardeer dit.
Marijke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker buite gesit en kuier indi aand.
Seewaarts se terugvoer
Baie dankie Marijke! Kom gerus weer.
Riana S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Seewaarts se terugvoer
Riana, thank you for the nice review!
You're welcome to visit again.
Crystal
Martin S - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar kom bly en beveel dit aan.
Seewaarts se terugvoer
Martin ons waardeer jou goeie terugvoer!
Julle was baie netjiese aangename gaste. Kom kuier gerus weer
Crystal
Deoné J - Nov 2023
Algehele gradering
Sal die plekkie definitief aanbeveel!
Seewaarts se terugvoer
Deone, baie dankie vir die goeie resensie! Ek waardeer dit en julle is welkom om enige tyd weer te kom. Julle was sulke aangename vriendelike gaste!
Seewaarts groete
Crystal
Delanie D - Okt 2023
Algehele gradering
Modern, skoon en netjies met 'n dierbare behulpsame eienaar.
Seewaarts se terugvoer
Delanie baie dankie vir jou goeie resensie! Julle was puik gaste en is meer as welkom om weer te besoek!
Seewaarts groete
Crystal
Pierre C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker huisie.
Seewaarts se terugvoer
Pierre baie dankie vir die goeie gradering!
Julle was omgee gaste en is enige tyd weer welkom.
Seewaarts groete
Crystal
Vanessa T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Seewaarts se terugvoer
Vanessa baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was aangename, omgee gaste.
Ons hoop julle kom weer by Seewaarts bly.
Lize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, skoon en mooi.
Seewaarts se terugvoer
Baie dankie Lize. Waardeer jou mooi terugvoering. Seewaarts
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corallaan 2, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang