Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seewaarts

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Seewaarts
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wayde D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayde D

Cosy!

Comfortable, convenient, and safe. And we could bring our dog along!

Marinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Baie lekker oornag. Sal weer kom.

Baie goed toe gerus en netjies.

Seewaarts se terugvoer

Dankie Marinda!

Seewaarts
Bertie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie N

Pragtig en modern, sal beslis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en smaakvol. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Casper V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Peaceful and comfortable.

We had a lovely stay. An extremely well-appointed guesthouse with absolutely everything you need and a well-contained area for our Labby.

Seewaarts se terugvoer

Casper, baie dankie vir jou mooi en goeie resensie van Seewaarts! Waardeer dit! Kom bly gerus weer oor by Seewaarts.
Crystal

Seewaarts
Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Uiters goeie verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en smaakvol.

Seewaarts se terugvoer

Johan, dankie vir jou goeie gradering! Ek waardeer dit.

Seewaarts
Marijke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke W

Lekker buite gesit en kuier indi aand.

Ons het heerlik gekuier. Gasvrou was baie aardig. Sal definitief weer gaan. Plek was skoon en netjies.

Seewaarts se terugvoer

Baie dankie Marijke! Kom gerus weer.

Seewaarts
Riana S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Enjoyable.

Really nice. We only slept over and left the next day early.

Seewaarts se terugvoer

Riana, thank you for the nice review!
You're welcome to visit again.
Crystal

Seewaarts
Martin S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Sal beslis weer daar kom bly en beveel dit aan.

Uitstekend! Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Moderne, skoon en gemaklike blyplek.

Seewaarts se terugvoer

Martin ons waardeer jou goeie terugvoer!
Julle was baie netjiese aangename gaste. Kom kuier gerus weer
Crystal

Seewaarts
Deoné J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoné J

Sal die plekkie definitief aanbeveel!

Baie netjies! Die dame het regtig aan alles en nog meer gedink om in die eenheid te sit! Skoon en modern.

Seewaarts se terugvoer

Deone, baie dankie vir die goeie resensie! Ek waardeer dit en julle is welkom om enige tyd weer te kom. Julle was sulke aangename vriendelike gaste!
Seewaarts groete
Crystal

Seewaarts
Delanie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanie D

Modern, skoon en netjies met 'n dierbare behulpsame eienaar.

Die akkommodasie is 'n perfekte area geleë. Dit is sentraal en jy voel baie veilig. Die eienaar is gaaf, vriendelik en stap die ekstra myl met sjokolade geskenke, koekies, tee, koffie en selfs klein dinge soos nuwe toiletware as jy dalk joune vergeet het. Die haardroër en warmwatersakke is ook iets wat mens bederf laat voel. Baie dankie, dit was 'n baie aangename ondervinding gewees.

Seewaarts se terugvoer

Delanie baie dankie vir jou goeie resensie! Julle was puik gaste en is meer as welkom om weer te besoek!
Seewaarts groete
Crystal

Seewaarts
Pierre C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie lekker huisie.

Baie netjies huisie met al die nodige geriewe. Gasvrou baie behulpsaam en akkommoderend. Veilige parkering. Maklik om enige tyd van die dag/nag daar aan te kom. Ons het baie lekker daar gebly.

Seewaarts se terugvoer

Pierre baie dankie vir die goeie gradering!
Julle was omgee gaste en is enige tyd weer welkom.
Seewaarts groete
Crystal

Seewaarts
Vanessa T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa T

Baie lekker gebly.

Daar word soveel moeite gedoen. Met al die eethappies, ens. Van begin tot einde welkom gevoel. Eienaars is baie aangenaam en laat mens tuis voel. Loadshedding is nie 'n probleem gewees nie. Plekkie is ge-gear vir dit en alles wat mens nodig het is daar. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Seewaarts se terugvoer

Vanessa baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was aangename, omgee gaste.
Ons hoop julle kom weer by Seewaarts bly.

Seewaarts
Lize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Heerlik, skoon en mooi.

Ons het baie lekker gebly by Seewaarts. Alles was skoon en netjies. WiFi en TV met Netflix ens. Ons sal weer daar oornag.

Seewaarts se terugvoer

Baie dankie Lize. Waardeer jou mooi terugvoering. Seewaarts

Seewaarts
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corallaan 2, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9694ed0dd8a95f9050e13744ee78876946c5ff9b48b496574d7669fbe01f4a6bdc58673669617ba2c43e813ccfed363f77f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 2 Coral Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.034655597077 24.92183808791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang