Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seewaarts

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamysstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Seewaarts is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, 'n bekoorlike landgoed in Struisbaai binne maklike bereik van die strand. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.

Hierdie bekoorlike vakansiehuis bestaan uit die 1-slaapkamer-kothuis en die 3-slaapkamer-hoofhuis in 'n omheinde binnehof. Die slaapkamer in die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die mezzanine-solderkamer het ook 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die hoofhuis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea bied 'n TV met DStv, 'n etenstafel, sitarea en kaggel. Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area, 'n omheinde tuin en veilige parkeerplek.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajakvaart, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry, asook skulp-versameling, strandwandelings en walviskyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Seewaarts
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Chlamysstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seewaarts het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chlamysstraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG2bXO2UGK83BP6eqvrC507PZW6njkWaWY8HT6moLBSxSCgOUG7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Chlamys Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.789704698053 20.042118165854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang