Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seewolf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seewolf is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Hartenbos. Die kompleks is ideaal geleë binne maklike bereik van die strand, restaurante en ander geriewe in die area.

Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo-op. 'n Dubbelslaapbank word in die sitkamer voorsien. Die kamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasdroër-kombinasie. Die kombuis-eiland dien ook as 'n ontbyttoonbank en sluit kroegstoele in. Die leefarea bied 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n TV en maak oop op 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai-area.

Gaste kry gratis WiFi en toegang tot parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n bykomende parkeerplek vir 'n ekstra voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan, Wolvefontein 302, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7080054ea7d4e83103590875a0d8c5bf89ae6f17b7c240581a61a17b18cb9b26eaa88c9fe460a9a422eb7ea5a0854273dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7) Swellendam Avenue 302 Wolvefontein 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.128949898315 22.111760824538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang