Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Segulah Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Segulah Guesthouse is in Ruiterbos geleë. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Bonnievale- en Robinsonberge. Die eenhede is ideaal vir gaste wat 'n blaaskans van die besige stad wil neem.

Verblyf word in 4 eenhede gebied, naamlik die Tikvah Kamer, Kadosh Kamer, Shamah Kamer en Segulah Vakansiehuis. Die kamers is losstaande chalets, elk met 'n dubbelbed, toegeruste kombuis, eet-/werktafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die 3 chalets het 'n gemeenskaplike boma-braai-area. Die Segulah-vakansiehuis het 3 kamers wat as 'n eenheid of as enkelkamers in die huis bespreek kan word en dus die huis in daardie geval gemeenskaplik maak, naamlik Shalom-kamer, L'Chaim-kamer en Ahavah-kamer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die vakansiehuis het ook 'n oopplan houtvloer bo die kamers waar daar 3 dubbelbeddens is sodat nog 6 gaste daar kan slaap teen 'n addisionele fooi per persoon per nag. Hierdie gaste kan van 2 ablusiegeriewe naby die huis gebruik maak, elk met 'n stort, toilet en 2 wasbakke. Die vakansiehuiseenheid het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braai.

Ekstra geriewe sluit 'n gimnasium (beskikbaar teen 'n ekstra fooi per persoon), 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Die drieslaapkamerhuis het ook 'n slim-TV. Gaste kan hul foonskerms na die TV uitsaai, maar daar is geen DStv-dekodeerder nie.

Doendinge in die area sluit visvang, wynproe, perdry, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Segulah Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81c82f6f1bdf7795e8bc40cb7bb6f161a101ed6020260313e712e062b92fc100fbf08997f2eb16e64e0e11ee26e8fc9fa76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 R328 Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927960629057 22.02278137207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang