Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seisoen Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aanbevelig. Kamers is groot en ten volle toegerus. Baie netjies. Baie netjies en bestuurder is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol-anne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan nie wag om weer 'n draai hier te maak nie. Vreeslik lekker, skoon, mooi en rustig. Lekker plek vir ontspan na 'n dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
1 nag
5.0
Jan 2024

Friendly, comfortable, convenient. Elizabeth and Johan were very welcoming, warm and friendly. Fudge, their Labrador also . Very comfortable stay and I had a good night's rest. I can highly recommend the accommodation, and will stay there again if passing through Burgersdorp in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Heerlik en relaxing. Plekkie was mooi, stil en rustig. Geen geraas of snaaksighede. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ross T
1 nag
5.0
Des 2023

Excellent. It was very nice with friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtig en skoon. Gasvry en so, so vriendelik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Huislik, privaat, vriendelik, uitstekend! Elizabeth is 'n uitstekende, vriendelike en sorgsame gasvrou! Sy't selfs uit haar eie haar motor aangebied vir ons 4 motorfietsryers om die aand te gaan uiteet! Bedagsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmi S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Oulike plek, net nie die skoonste nie. Het lekker geslaap met 'n mooi skoon bed. Die plek was net nie baie skoon nie met baie goggas wat op die mat en badkamer vloer rondgeloop het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lizl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Awesome. Alles was perfek, en die ontbyt in die yskas was net so lekker. Elizabeth en haar man het uit hul pad gegaan om alles perfek reg te hê vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Aangename oornag. Baie skoon en netjies. Die gehalte van die linne was baie goed en ons het baie lekker geslaap. Die dekor is ook baie keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartweg 41, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang