Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sekelbos Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker plek. Lekker geslaap. Kamers is skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Goeie dag Mnr Kemp Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer gaste soos u. Groete en mooi dag.

Marietjie B
1 nag
4.8
Des 2023

Verwagtings oortref, baie gasvry en warm. Fantasties. Baie warm, flinke en vriendelike diens. Het uit haar pad gegaan om 'n klein kind te akkommodeer. Pragtige, netjiese en skoon plek. Het baie welkom en tuis gevoel. Kamers baie mooi en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Marietjie, baie dankie vir die mooi boodskap. Dis vir mense soos julle wat dit so die moeite werd maak. Julle is 'n pragtige familie, en mag julle 'n baie geseënde Kersfees hê. Groete Karensa

Isabel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie warm, hartlike ontvangs. Pragtige plek, met alles wat 'n mens nodig het. Sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir alles. Netjiese kamers met groot stort. Voorstel vir 'n sleutelboks by ontvangs vir mense wat vroeg wil vertrek. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit opreg. So dankbaar julle het lekker gebly. Baie dankie vir die voorstel van 'n sleutel boks sal beslis daarvan werk maak. Hoop die terug tog was veilig en korter die keer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Mooi loop en groete Karensa (Sekelbos Gastehuis)

Jannie B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2022

Baie gerieflik. Gasvry, skoon, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Goeiedag Jannie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n voorreg om u en u seun by Sekelbos Gastehuis te ontvang. Alle voorspoed en seën. Groete Karensa

Gert V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2022

Dit was goed en die mense is vriendelik. Die WiFi was aan en af en word beheer met 'n tipe koepon stelsel. Werk vir mense wat net oornag, maar nie vir iemand wat langer daar bly nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Hallo Gert. Ons het inderdaad 'n koepons stelsel maar ons het geen probleem om nog 'n koepon te voorsien nie. As die gas 'n Whatsapp stuur na die selnommer, soos voorsien, reik ons dadelik vir die gas 'n nuwe koepon uit. Die koepon voorsien jou met 2gb data. Ons wil werklik ten alle tye ons gaste gelukkig hou en ons vra verskoning as dit u verontrief het.

Pierre D
1 nag
4.0
Feb 2022

Baie mooi en praktiese verblyf. Vriendelik en met gemak ontvang. Kamer netjies en prakties met die nodige toebehore. Net inkloktyd ietwat laat, veral as eggenoot sal saamkom, maar kan daarby aanpas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Goeiedag Mnr De Meyer Baie dankie vir u goeie terugvoer. Weet dat u mening regtig vir ons van groot belang is. Ons waardeer elke kompliment en anders om sodat ons dit kan regstel en groei. Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker bly en gemaklik is. Ons sien baie uit om u iewers in die toekoms dalk die keur saam u gade weer by Sekelbos Gastehuis te ontvang. Groete en mooi loop Karensa Sekelbos Gastehuis

Jack R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Veilig, skoon goed geleë akkommodasie met baie vriendlike mense. Groot, mooi kamer met lekker stort in 'n gastehuis geleë in 'n stil area. Dit was lekker om vir 4 dae daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2021

Best service and it is nice and private. I was just not happy with the bathroom odor, it was bad and also the DStv and the aircon was not working. Otherwise everything everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Dear Lerato, So sorry that you are unhappy with the odours, we have never had this complaint before, if you had mentioned it to me we could investigate. We did see to all your requests from early as you booked in at 9 am and only for the day. I personally came to switch on the air-conditioning at your request as you did not know how it works. I received a notification from DStv that the decoder was definitely on and working, I have checked it myself and it is still working 100%. I would have been happy to assist in switching it on for you as well. Kind regards, Sekelbos Guesthouse

Theunis B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2020

Gasvry en vriendelike diens. Kan net positief wees oor die vriendelike diens, pragtige plek asook genoeg spasie in kamer sonder om ingekrimp te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Theunis Baie, baie dankie vir die mooi verwysing. Sjoe, ons waardeer dit opreg. Jy en elke ander een wat ons ondersteun maak dit vir ons moontlik om aan te hou. Ons is so dankbaar.

Casper B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie lekker, stil en rustig. Ons kan Sekelbos enige tyd aanbeveel, die gastehuis is in 'n baie stil en rustige omgewing geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Sekelbos Guesthouse
Baie dankie Casper ek waardeer dit so baie. Julle is 'n pragtige familie en is altyd baie welkom. Groete Karensa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R960
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ceab3766310acbd92a82800b06f316ba0f8765b5582670b082ea9a1179d3049fb49aadf9b8192110865fdea757a4de4950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Sekelbos Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.847724437594 28.150802850723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang