Sekelbos Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie B - Des 2023
Algehele gradering
Verwagtings oortref, baie gasvry en warm. Fantasties.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Marietjie, baie dankie vir die mooi boodskap. Dis vir mense soos julle wat dit so die moeite werd maak. Julle is 'n pragtige familie, en mag julle 'n baie geseënde Kersfees hê.
Groete
Karensa
Isabel B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie warm, hartlike ontvangs. Pragtige plek, met alles wat 'n mens nodig het. Sal weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir alles.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, waardeer dit opreg. So dankbaar julle het lekker gebly. Baie dankie vir die voorstel van 'n sleutel boks sal beslis daarvan werk maak. Hoop die terug tog was veilig en korter die keer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Mooi loop en groete
Karensa (Sekelbos Gastehuis)
Jannie B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Jannie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was net 'n voorreg om u en u seun by Sekelbos Gastehuis te ontvang.
Alle voorspoed en seën.
Groete
Karensa
Gert V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was goed en die mense is vriendelik.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Hallo Gert. Ons het inderdaad 'n koepons stelsel maar ons het geen probleem om nog 'n koepon te voorsien nie. As die gas 'n Whatsapp stuur na die selnommer, soos voorsien, reik ons dadelik vir die gas 'n nuwe koepon uit. Die koepon voorsien jou met 2gb data. Ons wil werklik ten alle tye ons gaste gelukkig hou en ons vra verskoning as dit u verontrief het.
Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi en praktiese verblyf.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Mnr De Meyer
Baie dankie vir u goeie terugvoer. Weet dat u mening regtig vir ons van groot belang is.
Ons waardeer elke kompliment en anders om sodat ons dit kan regstel en groei.
Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker bly en gemaklik is.
Ons sien baie uit om u iewers in die toekoms dalk die keur saam u gade weer by Sekelbos Gastehuis te ontvang.
Groete en mooi loop
Karensa
Sekelbos Gastehuis
Jack R - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon goed geleë akkommodasie met baie vriendlike mense.
Lerato R - Jul 2021
Algehele gradering
Best service and it is nice and private.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Dear Lerato,
So sorry that you are unhappy with the odours, we have never had this complaint before, if you had mentioned it to me we could investigate. We did see to all your requests from early as you booked in at 9 am and only for the day.
I personally came to switch on the air-conditioning at your request as you did not know how it works. I received a notification from DStv that the decoder was definitely on and working, I have checked it myself and it is still working 100%. I would have been happy to assist in switching it on for you as well.
Kind regards,
Sekelbos Guesthouse
Theunis B - Okt 2020
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike diens.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Theunis
Baie, baie dankie vir die mooi verwysing. Sjoe, ons waardeer dit opreg. Jy en elke ander een wat ons ondersteun maak dit vir ons moontlik om aan te hou. Ons is so dankbaar.
Casper B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Casper ek waardeer dit so baie. Julle is 'n pragtige familie en is altyd baie welkom.
Groete
Karensa
Annelie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties! Sal beslis weer hier oorslaap!
Frans T - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met gasvrye ontvangs. Het dadelik tuis gevoel.
Sekelbos Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om u weer by ons te onvang. U vriendelikheid en openlikheid dra by tot die gemaklike oorbly by ons.
Hannes L - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed geleë met vriendelike personeel - goeie waarde vir geld!
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang