Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sekelbosgat

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sekelbosgat is in die pragtige Mabalingwe-reservaat geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne.

Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

'n Privaat kuierarea met 'n boma, plonspoel en braai kan buite gevind word.

Hierdie lodge is stapafstand van die karavaanpark, ander geriewe en die hoofhek geleë en is die ideale vakansieverblyf vir gesinne of vriende en bied maklike toegang tot die hoofweg en die meeste wildkykroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Jenna S
Saam met vriende
5.0
It was amazing, will be back in the near future. It was a well-deserved relaxing weekend away and will definitely do it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Monica V
5.0
Absoluut heerlik gewees. Sal beslis weer gaan.
Jul 2023
Mart-mari B
Saam met vriende
5.0
Excellent. Wonderful experience. We will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Danielle L
Saam met vriende
5.0
Lovely! Such a beautiful getaway. Mabalingwe staff are very friendly and helpful and the place was beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Rudolf V
Gesin met klein kinders
4.8
Goed geleë, perfek vir 2 gesinne met kinders. Ons het die naweek by Sekelbosgat baie geniet, ons was 2 gesinne en die kamer uitleg het baie goed gewer...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sekelbosgat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 973
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg/Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fc3153506d18b5a2ea87805946be9a83240e9620587127660dbf0f81e2ffc3a38289bba9126f3c1bafa5fd6fa26ee6f9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.844032409818 28.048136130185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang