Selah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blink Blaar-laan 17, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Selah bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat daarvan hou om wild te kyk.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n en suite-badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die huis spog met 'n oopplan-ontwerp waar die kombuis, leefarea en eetarea saamsmelt. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbank, lugversorging en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Daar is 'n swembad aangebou waar gaste kan ontspan en die natuur geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Marloth is bekend vir sy vrylopende wild en gaste sal moontlik deur vlakvarke, sebras, koedoes, impalas en kampeelperde besoek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Blink Blaar-laan 17, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Selah het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blink Blaar-laan 17, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang