Selah
Beskrywing
PIDYON is 'n losstaande eenheid op die kleinhoewe SELAH en het slaapplek vir 6 gaste, waarvan een 'n kamp opslaan bed slegs vir kinders is. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed met die opslaan-kamp-kinderbed in en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke, toiletpapier, skottelgoedseep, kofiie, tee en suiker word voorsien, ons het 'n klein winkel wat brood, hout, blits en ys verkoop en bied ook dienste aan soos, wasgoed was, huisskoonmaak en kar-was, verder is dit self-sorg. Aangrensend aan die hoofslaapkamer is 'n aparte afgeskorte slaap area met 2 enkel beddens in en in die leef-/ sitkamer is 'n bankbed wat as nog 'n slaapplek dien, hier is ook 'n binnebraai / kaggel met 'n eetkamertafel en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 plaat elektriese stofie, slowcooker, elektriese braaipan, asook 'n groot yster-vuur-pot vir potie-kos maak binne of buite. Die kombuis het al die nodige eetgerei, breekware, tee-/ koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe, 'n organiese groentetuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in; Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering.Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, asook die gebruik van kerse.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Ry asb stadig op die perseel.
Geniet en ondervind die groentetuin en plaasdiere, hou asb by die aanduiding van watter hekke oop en watter hekke toe moet wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié losstaande eenheid het slaapplek vir 4 GASTE. 3 Volwassenes en 1 kind, die selfsorg kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 1 kampbedjie vir 'n kind en in die leefarea is die ander enkelbed vir nog 1 persoon. Aangrensend aan die hooflaapkamer is die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ons voorsien linne, handdoeke, toiletpapier, skottelgoedseep, koffie en tee, ons het 'n klein-winkel wat hout en ys verkoop maar verder is dit self-sorg. In die leefarea is 'n etenstafel en stoele en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot privaat-buitebraaigeriewe, 'n organiese groentetuin, plaasdiere en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die Pidyon Selfsorg Eenheid sluit in; Buite Braai geriewe en vol ingerigte kombuis. Warm water, stort en bad. Veilige parkering. Toiletpapier, Skottelgoed-Seep, Bad-Handdoeke en Beddegoed.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, asook die gebruik van kerse.
Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Ry asb stadig op die perseel.
Geniet en ondervind die groentetuin en plaasdiere, hou asb by die aanduiding van watter hekke oop en watter hekke toe moet wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson West-weg 7, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang