Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Cabin II

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phisantstraat 71, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Selah Cabin II is 'n lieflike selfsorg-houthut wat in 'n sekuriteitslandgoed in Fisherhaven geleë is. Dit skuil tussen melkhoutbome in die rustigheid van die natuur en bied toegang tot die landgoed se privaat strandmeer en strand, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-solderkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die solderkamer het 2 net-kind-matrasse en word via trappe bereik. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie eenheid het ook 'n buite-area met braaigeriewe, buitesitplek en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en 'n kinderspeelarea binne die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Selah Cabin II
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Phisantstraat 71, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Selah Cabin II het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 4 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phisantstraat 71, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5edf2300bd9956914213f7eb58cc5a601213ababb6bb12745af268ab78041f1047d165b3b50bca3971b39f56762c97a9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 71 Phisant Road Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.36551914356 19.108997954978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang