Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Selah Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kutlwano M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kutlwano M

Amazing.

Our stay was nothing short of amazing.

Natasja D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Wonderlike plekkie. Waarde vir geld.

Dit was 'n mooi huis. Ons het baie lekker gebly en ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Die huis was ten volle toegerus. Sal definitief weer soontoe gaan.

Renier B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Baie netjies en baie tevrede.

Ons het in eenheid 8 oorgeslaap. So netjies en skoon! Baie tevrede! Nie veel vir die kinders om te maak nie (bv. nie 'n klimraam of trampolien nie) so hou dit in gedagte. Ons kleingoed het wel die terrein verken en die mooi oop areas rondom maak dat mens hulle maklik kan dophou. Ek sou wel die batteryspreiligte wou kon afskakel om die sterre en braai meer te geniet - maar vir veiligheid verstaan ek dat die ligte oral aan bly selfs deur beurtkrag. Gasstoof beteken jy kan ook koffie maak al is die krag af, met klein batterynoodliggies om te sien hoeveel melk jy ingooi.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal beslis die voorstelle in gedagte hou en werk maak daarvan.

Selah Guest Cottages
Bhekuyise T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhekuyise T

Great stay.

We enjoyed our stay and got everything we needed in the cottage.

Mosa K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mosa K

A pleasant, peaceful stay.

We had a wonderful stay at Selah Guest Cottages and we would definitely go back. We came at the time when the fruits are not yet ripe so we would have enjoyed the grapes and mangoes. Nicky was very helpful when we needed something, and the place is so peaceful. The kids enjoyed the swimming pool as well. Thank you Selah for having us.

Bianca L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

A home away from home.

We had a lovely stay at Nicky and Colleen's. A peaceful and lush environment. A real mixture of the modern with the old. The decor was beautiful and the stay was relaxing.

Lynette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Rustig en veilig. Verskeidenheid voëls gesien.

En suite-badkamer benodig handdoekreling en asblikkie. Geen bykombare elektriese prop in daardie kamer was ook ongerieflik. Satellietskottel was nie gekoppel nie en kon dus nie eie dekodeerder gebruik nie. 'n Handdoekreling is ook nodig in ander badkamer.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die kritiek en sal beslis aandag gee aan al die klagtes.
Baie dankie dat julle by ons bespreek het.

Selah Guest Cottages
Dawid M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Naweek uit die stad uit.

Die plek is maklik om te vind, die eenheid waarin ons gebly het is ruim, baie netjies en goed toegerus. Die water is lekker warm. Buite is 'n lekker groot swembad wat goed afgegaan het die Vrydagmiddag!

Debby P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby P

Most relaxing afternoon and evening in a splendid environment.

Spotlessly clean, beautifully furnished cottages. Kitchens are well-equipped, the pool and patio a bonus area and owners are absolutely superb hosts. Highly recommended.

Anlia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia S

Lekker ontspanne.

Baie lekker gebly saam vriende - net konstruksie werkers wat op die stoep en swembad kon inkyk wat bietjie ongemaklik was vir van die dames.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Ons is baie jammer oor die ongerief. Ons vra altyd ons gaste om te laat weet as iets pla. Ons sou dadelik 'n plan gemaak het om die probleem op te los.
Baie dankie vir julle mooi resensie.

Selah Guest Cottages
Fanele G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanele G

Selah was a perfect stay for us. We will definitely be going back.

Our group was very happy to occupy the house next to the pool. We loved the rustic look of the whole place. We will be recommending the place for sure.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Thank you for your lovely review. We appreciate your booking.

Selah Guest Cottages
Chrisna M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M

Lekker, rustig, mooi.

Selah Guest Cottages het ons beïndruk met 'n pragtige skoon swembad, asemrowende akkommodasie, vriendelike personeel, 'n boekrak met wegneem-boeke en nabyheid aan vermaak met boeiende uitsigte.

Lohan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lohan P

Mooi gesinshuis vir die hele familie!

Ons het baie lekker gebly by Selah met die nuwe oumas en oupas toe ons eerste kind gebore was. Selah is ideaal geleë en baie naby aan Mediclinic Nelspruit!

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer opreg.

Selah Guest Cottages
Ilze K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Netjiese akkommodasie buite Nelspruit naby die hoofpad, winkels en besienswaardighede.

Pragtige, netjiese, gerieflike cottages op 'n kleinhoewe naby Nelspruit. Gasvrou, Colleen, is baie vriendelik en behulpsaam. Bed, linne en badkamer is baie gerieflik en netjies. Swembad met braai-en kuierplek. Netjiese tuine en die plek is dierevriendelik. Sal weer eendag daar tuisgaan.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te ontvang by ons.

Selah Guest Cottages
Liezl D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D

Die heerlike groot stoep het gesorg vir gesellige Laeveld-kuiertyd.

Naby aan die Krugerwildtuin en Kaapse Hoop.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle bespreking by ons.

Selah Guest Cottages
Monique D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D

Oulike oorslaapplek op pad Kruger toe.

Gerieflike oorslaapeenheid geskik vir 4 mense. Dit was 'n goeie oorblyplek op pad na ons Wildtuin-vakansie.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Monique, ons wil graag wil hoor waar ons kan verbeter.

Selah Guest Cottages
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

My stay at Selah was amazing. The amenities make sense, it's good to travel with your partner or family.

Amazing spacious place with modern touches. Bathrooms are clean and have amazing finishes.

Mischka M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka M

Sal jul beslis aan beveel.

Mens voel gemaklik en ontspanne nes mens behoort te voel as jy wil wegbreek.

Selah Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer die mooi resensie.

Selah Guest Cottages
Yolanda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Wonderlike plek vir lekker kuier en baie vars lug.

Reeds vriende en familie vertel, ons sien julle weer!

Hannetjie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Baie aangenaam gewees. Lekker geslaap. Ruim en pragtig binne.

Nicky en Colleen is twee wonderlike mense. Ons was so geseeënd om by hulle te kon oorbly. Self ons hond was welkom.

Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Baie rustig en privaat.

Alles en meer wat jy nodig het. Definitief 'n plek waarvan jy die wildtuin, Panorama-roete ens. kan besoek.

Jacquie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie M

Quiet and modern.

Loved our stay at Selah, it was clean, fresh, modern and quiet. Comfy bed and good cooking facilities. Bbq and nice outdoor sitting space. All in all, perfect for a few days or weekend.

Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 57, Cromdale 453JT, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1089b7b3d246eedcbb6110a085028cb59abd642a6fef0fbc0effd6c399d89ba9846f075464fe2d7c9e10cc01c696b3c38cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 57 Cromdale 453JT 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.527313770218 30.94681868905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang