Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Danie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker. Baie netjies, het lekker gebly en die gasheer was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Awesome, friendly service. Very accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqueline
Selah Guest Cottage
Thank you for the review Belinda. I hope you find the country house you are looking for. Blessings Jacqueline Walker

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitmuntend! Goeie diens en gesellige gashere! Vriendelik en akkommoderend, ons sou graag weer by hulle oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie lekker verblyf saam met ons hond. Ons is deur die eienaars verwelkom en rondgewys. Ongelukkig het ons nie die tweeslaapkamerverblyf gekry wat ons bespreek het nie, a.g.v. 'n dubbelbespreking (ons het tweede daar aangekom). Die eenkamerverblyf was wel skoon, netjies en goed toegerus. Die kleinhoewe was baie rustig - net wat ons wou hê op Oujaarsaand, aangesien ons skaaphond geweldig sensitief en angstig raak oor die stad se vuurwerke en lawaai. Die volgende oggend het die gasheer by ons kom gesels toe ons op die stoepie koffie gedrink het. Baie dankie, ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jannie M
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Lekker plekkie rustig en stil. Baie lekker daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Great hosts and comfy practical accommodation. Hosts went out of their way to welcome and offer help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie R
1 nag
4.2
Sep 2023

Goeie ervaring, gasvryheid is uitstekend. Hulle het die oggend terwyl ek uitboek my met vuurwarm skons bederf. Dit was spesiaal en lekker saam my padkos en koffie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie lekker en baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Ons het in 'n storm arriveer, en kon dus nie die buite geniet nie. Die akkommodasie as sodanig was egter baie goed, skoon en netjies. Ons sal weer van Selah gebruik maak om die dorpie Bethulie nader te verken.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ed110a862ec41986b689eae854cbf190c694b9a58310d09cb1d6e50aaf04c3ff1618b30770a765bc860b58399156471191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang