Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Strand Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johanna Cornelia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker, rustig en vreeslik mooi natuurskoon. Baie lekker gekuier. Die stoep met die braai is heerlik, asook die hoofkamer met die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Clean, restful. The host was great. Great house, awesome environment and very clean. The host was very responsive to any questions and took the time to come and see us and show us around. Nice and peaceful break!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ontspanne kuier by die see. Die huis is baie goed toegerus vir 'n lekker ontspanne naweek weg. Die kaggel is 'n groot aanwins vir kouer aande. Die kindertjies het die diertjies buite en veilige staproetes baie geniet. Let net daarop dat daar nie 'n mikrogolf is nie, iets wat mens nogal mis met klein kinders, maar dit is verstaanbaar aangesien die krag van sonpanele kom. Die kommunikasie met Herman was ook baie goed, sal Selah Strand Kothuis definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Natuurliefhebber se droom vakansie by die see. Die huis het alles wat ons benodig het en nog meer, baie ruim. Doodstil in die nagte, net uile wat roep gehoor. Baie min mense op die strand. Het die wandelpaadjies baie geniet. Kinders kon ook lekker fietsry. Baie voëllewe in die reservaat. Voel soos 'n huis iewers in 'n wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dis 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het en nog meer! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Mooiste uitsig. Ons bly altyd lekker by Selah, maar ongelukkig het dit hierdie keer gelyk asof iemand vergeet het om die dag wat ons arriveer die huis te check. Dit was stowwerig, spinnerakke orals, dooie vlieë in vensterbanke en 'n bak wat in die kombuis staan met nattigheid onder die bak. Dit lyk asof die dak lek en dis waarom die bak daar was. Behalwe vir daai goed is dit 'n gerieflike huis en mooiste uitsig. Ons WiFi het nie gewerk nie, maar Herman het dit gou uitgesort. Die boardwalk af na die strand het weggespoel, maar daar is geen waarskuwing bord dat jy versigtig moet wees nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarathea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Sielsrus, ongerepte strand met dolfyne wat in die see baljaar. Hier rus jy. Oulikste plek. Voel of mens afgesonder is van die samelewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Westley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die huis is baie goed toegerus en ons het onsself baie geniet. Wonderlike plek, baie veilig vir die kinders, met 'n mooi natuurskoon en mooi wild op die estate. Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie, en moes ons die hele naweek in die huis bly. Gelukkig was die huis so goed toegerus dat dit geen probleem was nie. En die gasvryheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

'n Heerlike wegbreek waar alles perfek was. Selah Strand Kothuis het alles wat ons nodig gehad het. Netjies en skoon. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Die beste! Ons het dit so geniet. Daar is 'n privaat strand skoon, netjies en veilig. Die natuur en rustigheid om ons het gemaak dat ons net lekker op die stoep wil sit en nêrens heen ry nie. Die huis is perfek en het als wat jy benodig. Herman lewer die beste diens en is onmiddellik beskikbaar as jy hom benodig. Ons kom vir seker terug na die paradys van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Selah Strand Kothuis
Beste Henk, baie bly dat julle Selah Kothuis en Springerbaai geniet het. Ons waardeer julle terugvoer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhouthoekstraat 134, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76b33398b5f252fec20c3c89427229250d83e0cacea428a0656dd6a6e45084eb0d5630e89d26419ea2fd0c5416f9a5885faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 134 Melkhouthoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.24459216809 21.921593605735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang