Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selati 103 Guest Cottages

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir Selati 103 Guest Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Arno J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno J

Heerlik!

Jane was baie vriendelik en behulpsaam - het heerlik gebly - alles was baie netjies en skoon - kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Sanette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Rustig.

Ons maak al baie jare gebruik van Selati 103 en sal beslis weer en weer daar gaan inboek. Die plekke is skoon, netjies, gerieflik met alles wat jy benodig en daar is geen lawaai nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. By ontvangs word jy ingewag deur 'n vriendelike ontvangsdame wat jou van die instap af sommer welkom en tuis laat voel met haar geselsies en vriendelikheid.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Hi Sanette

Thank you for taking the time out to comment on your stay. It was lovely to meet you and I hope to see you again in the future.
Glad you enjoyed your stay again.

Kind regards
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Andrew S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Great location.

Conveniently close to Melalane town and KNP. Peaceful location and clean accommodation.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Andrew, thank you for taking the time to review us, we do appreciate it and I hope to see you again. Kind regards. Jane

Selati 103 Guest Cottages
Jaco P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Rustig, skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet en die gasheer het haar bes gedoen om ons tuis te laat voel.

Liezil K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezil K

Neat cottage.

Everything you need is there. Quiet area.

Ian P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P

Lekker naby aan die Wildtuin!

Altyd 'n lekker bestemming voor dat ons die volgende oggend vroeg in die wildtuin ingaan!

Susan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Baie lekker.

Die ontvangs was uiters verwelkomend. Sommer ons dag gemaak.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Susan
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate it. It was lovely to meet you and your family and we hope to see you again in the future.
Take care and kind regards
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Tiziana A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiziana A

Lovely setting, clean and peaceful, very close to Malelane and to the Malelane gate.

Friendly cat met my kids every morning with a friendly meow.

Nannie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannie V

Baie lekker,.

Ons het laat arriveer en hulle het vir ons gewag en kantoor oopgemaak. Baie dankie vir vriendelike diens.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Nannie
Thank you for taking the time to rate us and it was lovely to meet you and we hope to see you again in the future.
Kind regards
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Louise C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Heerlike nagrus, rustig en stil.

Ideale oornag-gastehuis naby die Wildtuin. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Hello Louise,
Thank you for taking the time to review us, we really do appreciate it. It was lovely meeting you both and I am very pleased you enjoyed your stay.
We hope to see you again in the future.
Regards,
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Euniece V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Euniece V

Baie gerieflik.

Ontvangs by Selati was baie goed. Kamer baie netjies en skoon. Het heerlik tuis gegaan en sal dit kan aanbeveel vir enige iemand.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Hi Euniece

Thank you for taking the time to review us, we really appreciate it. It was lovely to meet you and your family and I hope to see you again in the future.

Kind regards
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Berniece V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berniece V

A very comfortable stay and very peaceful.

They need to focus on their bath tells a little smelly. Their ceiling fans are set wrong, we change ours. Very welcoming and helpful.

Yolande E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande E

Gholf.

Goeie ligging vir Leopard Creek.

Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Sien sterre.

Netjies, rustig, voldoende

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Francois,
Thank you for your review, we always like to hear back from our guests. I am pleased that you enjoyed a relaxing stay with us and we hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Jane

Selati 103 Guest Cottages
Hannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Gerieflike oornag op pad na die wildtuin vir 'n groepie mense. Maklik om daar bymekaar te kom.

Sien sterre.

Dirk H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk H

Baie gemaklik en naby die park.

Vir almal wat naby aan die Krugerwildtuin wil bly. Is dit die plek want dit is gemaklik en netjies.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

More Dirk en weereens dankie vir jul besoek en die wonderlike resensie. Ons sal jul graag met toekomstige besoeke aan Kruger Park terug verwelkom.

Groete
David

Selati 103 Guest Cottages
Caren V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Caren V

Sakereis.

Geen breekware behalwe 2 koppies in die kamer nie.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

More Caren en dankie vir die tyd om terguvoering te gee. Alhoewel, dit is moontlik by een van die ander plekke waar jul oornag het wat daar geen breekware was nie. Hier in die Familie-Eenheid wat by ons beset was bestaan daar wel alle breekware - borde, kleinbordjies, waterglasse, wynglasse, sapglassies, teepot met koppies en pierings, koffiebekers, suikerpotjie, melkbeker, potte, panne, slaaibakke en alle bykomende cutlery vir 5 mense..

Ons sal waardeer as jul revu gekorregeer word.

Groete

David

Selati 103 Guest Cottages
Deon M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Verblyf was heerlik - ligging perfek.

Naby die Krugerwildtuin en naby lekker restaurante.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Deon vir die wonderlilke terugvoering. Ons is bly dat julle veilig tuis is en vertrou 'n heerlike Fees Seisoen met gesin en geliefdes geniet het. Weereens dankie vir jul kuier en ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom wanneer julle weer ons pragtige gebied kom besoek.

Sterkte vir die komende tyd en ons wens jul almal gesondheid en veiligheid voorentoe.

Groete,

David

Selati 103 Guest Cottages
Liezel A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A

Heerlike, skoon en netjiese verblyf.

Aanvanklik was ek verbaas oor die opset, maar het die lapa met buite kombuisgeriewe baie geniet. Ons kan Selati 103 beslis aanbeveel.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Liezel vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer jul besoek en is bly om te weet julle het veilig tuis arriveer.
Groete en ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom wanneer julle in die omgewing verkeer.
David

Selati 103 Guest Cottages
Unaresa F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unaresa F

Baie rustig. Vriendelike en vinnig diens. Sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie! Julle was heerlike gaste met die wonderlikste geaardhede- gee mens hoop vir die toekoms want julle is nog jonk!
Bring asb jul kleingoed ook eendag saam.
Groete,
Riekie

Selati 103 Guest Cottages
Jaco D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie heerlik gebly

Selati is n heerlik bly plek. Ons het baie veilig en rustig gevoel daar. Baie gerieflik en naby gelee aan malelane hek. Een negatief is dat ons stort nie n deur gehad het nie. Maar verder was alles puik en gemaklik.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir jul besoek Jaco en die terugvoering en wonderlike revu.
Ons is bly julle het veilig tuis aangekom en sien uit na 'n volgende besoek hopelik binnekort.
Groete
David

Selati 103 Guest Cottages
Karin S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Langnaweek-verblyf, lekker naby aan hek van Wildtuin.

Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs. Lieflike tuine, gerieflik naby wildtuinhek.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie weereens vir jul besoek. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom wanneer julle Kruger Park kom besoek.
Dit was 'n plesier om van diens te wees.
Groete
David

Selati 103 Guest Cottages
Nita M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nita M

Gawe bestuur en netjiese plek.

Sien sterre.

Sene G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sene G

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly, daar is 'n dame wat jou plekkie kom opruim elke dag. Die tuin pragtig en baie netjies, kinders kan lekker in die tuin speel, jungle gym speel en swem. Pragtige lapa en buite area waar jy kan rustig sit en die natuur geniet. Kamers was netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Johan het uit sy pad gegaan om my te help met enige iets wat ek nodig gehad het. Ek sal definitief weer by Selati gaan bly.

Riaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie mooi en netjies. Baie dankie.

Baie mooi en netjies.

Leoni C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C

Gemaklike, gerieflike verblyf.

Eenheid was netjies en goed toegerus. Eienaar was ontvanklik vir ons voorstelle om dit nog meer gerieflik te maak. Lekker naby aan die Wildtuin (Malelane-hek). Aandete was heerlik en waarde vir geld. Bestuur was baie behulpsaam t.o.v. 'n mediese situasie was ons gehad het. Personeel vriendelik. Veilige omgewing - veral vir dames.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Leoni. Julle was dierbare gaste. Ons is bly julle kon rus en bly jou Ma se ongesteldheid is opgeklaar.

Groete aan haar en kom kuier asb gou weer.
Riekie en personeel

Selati 103 Guest Cottages
Faith V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith V

Unieke plekkie klipgooi van die Krugerwildtuin.

Selati 103 is 'n pragtige, skoon vakansieplek wat omring is met die mooiste tuine en heerlike swembad. Alles was baie gemaklik ingerig en ons kon net ontspan. Die beddens is uiters gemaklik en die lugreeling en dakwaaier was 'n absolute pluspunt. Die blyplek is letterlik 'n minuut se ry van die Wildtuin se hek af. Jy kan nie nader. Ons sal beslis weer hier bly.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie baie dankie, Faith. Dit maak ons gelukkig en dit maak ook die personeel trots op hul werk as ons sulke terugvoer van ons gaste af ontvang!

Ons vertrou dat ons julle weer sal sien!

Selati 103 Guest Cottages
Johan F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Sien baie uit om weer terug te gaan!

Ontvangs was baie vriendelik en tegemoetkomend. Kamer heerlik ruim met meer as voldoende selfsorggeriewe. Baie mooi perseel en goeie diens.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie Johan. Dis wonderlik om te hoor dat alles reg was en die personeel so mooi na jul gekyk het. Kom asseblief weer en bring die res van die families ook saam.

Selati 103 Guest Cottages
Raymond L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Convenient, clean and comfortable.

See stars.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Fantastic recommendation, Raymond! We appreciate your review.

Selati 103 Guest Cottages
Waldo K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Goeie waarde en baie behulpsaam.

Die verblyf is skoon en goed toegerus - alles wat mens nodig het. Ons het ook lekker geswem en hulle aanbeveling vir aandete gevolg. Dit is by die Malelane-hek en perfek as mens die volgende oggend vroeg in die KNP wil wees.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie Waldo - ons hoop om julle nou gereeld hier te sien!?

Selati 103 Guest Cottages
David J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Eenheid nr 8 in rustige omgewing met mooi swembad en tuin. Pragtig gemeubileer en goed toegerus met platskerm-TV en alle kombuistoerusting.

Uitstekende ligging om al Mpumalanga/Laeveld se besienswaardighede soos Sabie, Graskop, Bourke's Luck, ens. te besoek. Lekker naby Nelspruit, KNP, Marloth Park, Mosambiek en Swaziland se grensposte.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente Kobus. Ons is bly as ons gaste die vrugte van die personeel se harde werk pluk en terugvoer gee, dit maak hulle so trots en gemotiveerd. Ja, ons is bevoorreg om in die pragtige Laeveld met al sy mooi besienswaardighede te bly. Kom gerus weer.

Selati 103 Guest Cottages
Dave H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Blissful escape from from the rat race in a very tranquil environment.

Fantastic setting close to Malelane gate for Kruger with far better value for money than that offered in the park. Wonderful welcome, unit was excellent value for money, large bathroom also appreciated with good excellent facilities for our young son. Management very friendly and professional as with staff who provided help where necessary, unit well maintained with fantastic gardens and pool. Thanks so much!

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Dave,

Thank you very much for your fantastic review. Glad to know you reached home safely after such a fruitful viewing week around KNP. We're delighted you all enjoyed what we have to offer and look forward to welcoming you whenever you find yourselves nearby.

Kind regards

Selati 103 Guest Cottages
Riaan W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Great relaxing place.

Staff were extremely friendly and place was very clean.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Riaan, glad to know you safely navigated your long journey home. Thank you for your very kind review and we look forward to welcoming you again in future.

Kind regards

Riekie & Staff

Selati 103 Guest Cottages
Lynette N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Veilig en goed geleë naby die Krugerwildtuin se ingangshek, skoon verblyf met aangename kliëntediens.

Die kamer nr.2 was volledig toegerus behalwe vir 'n stoof of oond, net 'n mikrogolf - die braaiplek was gelukkig naby en ons kon meeste van ons etes daar doen. Dit was daagliks binne en buite skoongemaak met vriendelike mense wat daaroor gekommer het. Wel geleë en ons het veilig gevoel in 'n omheinde sekuriteitsgebied. Baie netjies, dankie.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie Dankie Charl- wanneer sien ons julle weer!?

Selati 103 Guest Cottages
Ria-marié A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria-marié A

Netjies en goed geleë.

Kan regtig hierdie verblyf aanbeveel.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Ria-Marié! Ons waardeer jou positiewe reaksie! Sien jul hopelik binnekort weer?

Selati 103 Guest Cottages
G L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
G L

Dit is elke keer 'n plesier om by Selati 103 aan te doen.

Ongelukkig werk ons reisreëlings so dat ons elke keer laat daar aankom, maar ons is gerus want alles is elke keer perfek gereël deur Selati 103 se personeel. Ons is ook elke keer spyt dat ons net daar oorslaap en donkeroggend weer vertrek na Krugerwildtuin toe, want die pragtige tuine en absolute rustige atmosfeer maak dat mens net wil uitspan en ontspan. Sal enige en elke keer wat ons in die omgewing kom, daar tuisgaan.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Gert vir die wonderlike revue en terugvoering. Julle besoeke word altyd waardeer en ons sien uit na die volgende keer wat ons julle mag verwelkom en tuismaak.

Veilige reise en vriendelike groete

Selatri103 Guest Cottages

Selati 103 Guest Cottages
Riaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Baie baie lekker en sal dit aanbeveel aan almal wat ek ken.

Enigste probleem wat ons gehad het was dat ons papierwerk en sleutels nie reg was vir ons aankoms nie. Hulle moes eers eienaar/bestuurder kontak voor hulle ons kon help met sleutels. Verder kan ons nie kla nie die geriewe was puik, netjies en skoon en ons het baie veilig gevoel.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Riaan - baie dankie vir jou positiewe kommentaar- ons is bly dat julle lekker gebly het. Jammer vir die oponthoud met aankoms- ons vertrou dat julle volgende besoek se aankoms båie vloeiender sal verloop! Mooi 2020 vir julle!

Selati 103 Guest Cottages
Estelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle B

Lekker naby die Krugerwildtuin.

Ons het baie lekker gebly by Selati, dis lekker naby die Malelane-hek en die tuine is pragtig. Die personeel is baie vriendelik en besonders behulpsaam. Die webwerf is egter misleidend om die plek te adverteer as 'n selfsorg-cottage, want dis net 'n slaapkamer met en suite-badkamer. Ons kleinseun moes in ons kamer slaap. Dis ook nie ten volle selfsorg nie, want daar is nie 'n stoof of oond nie en ook nie 'n werksblad om op kos te maak nie. Ons moes regkom met die mikrogolf en elektriese braaipan, wat ons net kon gebruik as ons die ketel en ander toebehore op die grond neersit. Dit was 'n lekker plekkie om na toe te kom, ná 'n lang rit in die wildtuin, maar duurder as die ander plekkies naby die Krugerwildtuin, waar ons oorgebly het, met twee slaapkamers en ten volle toegeruste kombuis.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Estelle,
Baie dankie vir die tyd spandeer en u wonderlike opmerkings. Ek is baie jammer vir die misverstand. Om dit op te klaar wil ek graag u aandag vestig op die beskrywing van waar u bespreek het en ek sal graag van u voorstel wil hoor oor hoe ons dit kan verander om aan te pas by wat u verwag en wat daar werklik is. Ek vra om verskoning, want ons moet regstel die oond wat veronderstel is om 'n braaipan te wees. Daar is ook 'n kragprop buite na aan die braaitafel vir die toerusting. Ons sal 'n beter nota aanbring, ons gereelde gaste gebruik dit reeds as deel van die kombuisie, dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons hou daarvan om so duidelik as moontlik te wees, want ons besef dat onverwagte dinge u verblyf kan bederf. As ons slegs adverteer as 'n bed & ontbyt, sou u nie besef het dat u kan braai en 'n eetgerei ens verskaf word nie.
Ons vra om verskoning as u verkeerd verstaan ​​het, maar kyk gerus ook na ons ​​familie-eenhede met twee slaapkamers en beter kombuisgeriewe of andersins na ons standaard-eenhede wat goedkoper is. Neem ook in ag dat kostes via internet-agente meestal ekstra beloop.
Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete, Riekie en staf

Selati 103 Guest Cottages
Danie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C

Fantastiese ligging vir Krugerwildtuin.

Sien sterre.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Danie. Ons is so bevoorreg om daar te kan wees heeljaar.

Kom kuier gerus weer oppad Wildtuin toe!

Selati 103 Guest Cottages
Simo J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simo J

Hospitality as it should be.

Short overnight stay but all was well presented. Lovely hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gasvryheid soos dit behoort te wees.

Kort oornagwegbreek, maar dit was goed. Lieflike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Simo, thank you for the kind remarks. We will keep your daughters jersey till January. Hope you enjoyed the whole trip with her.
Kind regards,
Riekie and team

Selati 103 Guest Cottages
Mark H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Neat, clean and tidy.

Nice and close to Malelane gate so we were in the park in 5 minutes from Guest Cottage.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear Mark, we love to have Kruger Park lovers to come and stay with us. Please do so again.

Selati 103 Guest Cottages
Madelein R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

100% tevredenheid.

Ongelooflike lekker verblyf, sal niks wil verander nie, tuine pragtig, lieflike atmosfeer! Sal oor en oor terugkom.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Madelein, dit was net so 'n plesier om julle hier te hê vir die hele week! Ons hoop om nog baie van julle te sien.
Die personeel is sommer weer geinspireer, baie dankie.

Selati 103 Guest Cottages
Stephen I - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen I

Netjiese, veilige blyplek by die Malelanehek.

Lekker naweek breek gehad by Selati 103 Guest Cottages. Die kamer is baie netjies en veilig en die mense baie vriendelik en behulpsaam.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Stephen, dit maak ons harte bly as julle dit geniet het hier by ons. Ons sal julle graag gereeld wil sien, maak n plan.

Selati 103 Guest Cottages
Desmond M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond M

Could not have been better.

Ideally situated, easy to find, excellent facilities.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Thank you, Desmond. We would love to host you again in near future.

Selati 103 Guest Cottages
Christiaan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Baie vreindelike diens.

Skoon, netjiese plek. Goed geleë.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie Christiaan! Ons hoop dat ons jul weer spoedig sal kan huisves! Mooi 2018

Selati 103 Guest Cottages
Stephan N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan N

Baie lekker skoon en naby die Kruger.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Ons waardeer die goeie punte wat julle aan ons toegeken het, ons streef steeds om beter te doen. Ons sien uit om julle weer te ontvang ons het familie kamers sonder grasdakke.

Selati 103 Guest Cottages
Leonie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie S

Baie aangenaam en rustig.

Ons verblyf was aangenaam. Is vriendelik en behulpsaam ontvang. Pragtige tuine en swembad veral in die warm weer. Netjiese, skoon plek en goed toegerus.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Ons waardeer die mooi resensie Leonie, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang.

Selati 103 Guest Cottages
Rona V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V

Ons gasvrou/bestuurder of eienaar was baie aangenaam. Verblyf by Selati is baie lekker. Dankie vir haar gasvryheid.

Dit was aangenaam. Tuine en ontspan-area is pragtig en die huisie is gerieflik, groot slaapkamers, baie netjies en skoon. Probleem is dat daar geen oond is nie, en die kombuisie baie klein, andersins heel goed toegerus, baie mooi omgewing, lekker gerieflik naby die wildtuin se hek. Ons sal weer by Selati 103 gaan bly, net 'n huisie bespreek met 'n groter kombuis. Die prys is heel aanvaarbaar! Parkering ook veilig.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Rona,

Dankie vir die mooi resensie ons staf waardeer dit regtig baie. Julle opwas area is wel klein, maar met die tafel en rak met werksvlak langs die yskas plus die werksblad op die braai stoepie het ons probeer om genoeg spasie te verskaf vir kosmaak. Onthou egter volgende keer om na al ons kamers op die webtuiste te kyk aangesien nie een dieselfde is nie.
Groete ook vir Oupa en sê weer vir hom dat hy regtig by ons kan kom kuier van die ouetehuis af, ons sal na hom kyk!

Selati 103 Guest Cottages
Marika B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marika B

Netjies en rustige omgewing.

Lekker naby aan die Wildtuin en rustige omgewing.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Marika, ons sal julle graag elke jaar wil sien.

Selati 103 Guest Cottages
Marié O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marié O

Naby aan die Wildtuin en baie netjies en veilig maar ook naby die suikerfabriek wat baie raas.

Skoon, netjies, met pragtige tuine. Baie gasvry en behulpsame personeel. Gerieflik baby die Kruger Park se Malelane hek. Maar die suikerrietfabriek is ook naby en dit raas vreeslik: trokke, treine ens. Die diens was goed.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Marie
Dankie vir die mooi komplimente ook oor die ligging so na aan die Wiltuinhek. Aanlynbesprekings se webtuistes het uiteraard ook hul kostes. Ons het sowaar n paar dae beleef dat die trein en trokke so erg raas en het navraag gedoen, die slim mense het die mening dat die koue weer wat die Kaap aangestuur het en dun briesie van verkeerde kant af 'n invloed gehad het. Ek is regtig jammer dat dit so steurend was tydens julle besoek. Die grasdak reg bo die loft se kinderbeddens is ook meer blootgestel aan geluide. Ons tweeslaapkamer familie eenhede naby die swembad is teeldakke en n goeie opsie vir volgende keer. Hoop jul seun het lekker verjaar die dag van vertrek.

Selati 103 Guest Cottages
Albert E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albert E

Lekker verblyf, maar geen mens kan die geraas van die suikermeule staan nie. Nie 'n oog toegemaak nie.

Eenheid was effens donker, maar netjies en skoon. Bed was hard en lakens oud. Ongelukkig het daar 'n skerp lig aan die huis langsaan heelnag gebrand, en die geraas van die suikermeule/treine was uiters steurend. Ontvangs was egter baie vriendelik. R100 vir ontbyt?

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Albert,

Ons sal julle graag weer wil huisves en sekermaak dat alles na wense is dan en jullle weer van ons ontbyt kan neem wat van sap, vrugte, yogurt, musesli en ander graankosse asook muffins en roosterbrood en dan die eiers volgens keuse met spek, worsies of maalvleis, tamaties, bone, hashbrowns of sampioene en koffie en tee, warm sjokelade, melk of wat ookal die gas verkies!

Baie groete weereens!

Selati 103 Guest Cottages
Jaco K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco K

Nie lekker nag gehad.

Die boonste bed was vol stof en gras met aankoms 22:00 die aand. Die dubbelbed se matras is hol. Dit beteken die twee op bed rol die heeltyd op mekaar. Verder het die waaier by boonste beddens 'n vreeslike gekerm wat mens nie mee kan slaap, so jy moes besluit tussen warm of nie slaap.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Jaco en familie, dit is werklik jammer dat julle die negatiewe ervaring by ons gehad het ek vra om verskoning! Ek het alreeds kwotasies vir ‘n nuwe en groter matras daar gekry en bestel dit sommer nou onmiddelik.
Die loft het ‘n grasdak net bo die beddens en ongelukkig het ons baie las van apies wat op die dakke spring deesdae met die droogtes. Ons sal egter ‘n punt daarvan maak om meer kere per dag daardie 3 grasdakkamers te inspekteer. Ons hoop regtig om julle weer te kan huisves.

Selati 103 Guest Cottages
Riaan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Waarde vir geld en baie netjies.

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Goeie ontvang diens en plek is skoon en netjies.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Báie dankie Riaan. Ons hoop ons sal vinnig weer die voorreg hê om julle te ontvang.

Selati 103 Guest Cottages
Chanelle B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

Waarde vir geld.

Die plek is baie mooi onderhou en kamers was netjies en skoon. Was wonderlike oornagplek. Sal definitief weer gebruik maak as ons Wildtuin toe gaan.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Ons sien uit om julle weer te huisves.

Selati 103 Guest Cottages
Isabel H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Soos altyd lekker gebly.

Ons gaan gereeld hier tuis en kon nog nooit enige rede vind om te kla nie. Altyd silwerskoon, netjies en vriendelike personeel. Sien julle beslis weer.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Duisend dankies Isabel, ons waardeer jou resensie baie en geniet julle as gaste. Kom gou weer.

Selati 103 Guest Cottages
Sanette V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Heerlik!

Ons het al voorheen gebruik gemaak van Selati en sal dit beslis weer gebruik. Die plek is rustig, stil, goed ingerig en absoluut netjies met personeel wat vriendelik en behulpsaam is.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie Sanet! Dit was 'n plesier om julle hier te hê - maak asb weer so!

Selati 103 Guest Cottages
John S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Very convenient for early start in Kruger and safe and neat.

I would recommend it to anyone as it is clean, safe, and pleasant to stay there. Thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik vir 'n vroeë begin in die Kruger. Veilig en netjies.

Ek sal dit aan almal aanbeveel, want dis skoon, veilig en aangenaam om daar te bly. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dear John
Thank you for the compliment, the staff reacts so well if somebody mentions it publicly, hope to see you again!

Selati 103 Guest Cottages
Annekie F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Het soos elke keer lekker daar gebly, so rustig en stil.

Wonderlike rustige en stil plek.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Duisend dankies Annekie. Dit is so motiverend as iemand al die personeel se insette raaksien en waardering uitspreek op so 'n manier. Kom asseblief spoedig weer.

Selati 103 Guest Cottages
Brenda L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Baie mooi netjiese eenheid.

Sal beslis weer die verblyf gebruik.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Brenda, ons dra dit so oor aan die skoonmakers. Dit motiveer hulle regtig baie. Hoop julle kom maak weer 'n draai.
Groete,
Riekie

Selati 103 Guest Cottages
Hermanus Christiaan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus Christiaan V

Veral die ligging is 5-ster as jy die KNP wil besoek. Kliëntediens was 110%. 'n Gerieflike, skoon, netjiese selfsorgverblyf wat nie duur is nie.

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Geen klagtes nie.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige evaluering, Betsie!

Selati 103 Guest Cottages
Isabel H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Uitstekend.

Sien die sterre.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dit is so bemoedigend as gaste baie tevrede is - 1000 dankies!

Selati 103 Guest Cottages
Jolene G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G

Lekker gebly dankie!

Netjies en gesellige huis, kamers is baie klein.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Jolene
Ons is bly julle het dit geniet hier. Ons het drie tipes 5-slaper kamers. Die een -k3, is oopplan met 'n loft, die ander een het groot kamers met 'n kleiner leef area en k9, wat julle gehad het, het kleiner kamers met 'n ruim leef area en kombuis. Die gereelde gaste bespreek sommer vroegtydig volgens hulle keuse. Ek is jammer dat ons met konstruksie besig was by k6 tydens julle besoek. Dit sal lekker wees om julle daar te huisves volgende keer.

Selati 103 Guest Cottages
Isabel H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Uitstekende verblyf!

Baie netjiese en skoon eenhede wat goed toegerus is. Veilige parkering. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Altyd ons nommer een keuse om oor te slaap as ons in daardie omgewing is.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Duisend dankies Isabel. Dit doen die personeel goed om te hoor dat alles na wense was, want dit is waarna ons streef.
Dit is altyd lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te sien.

Selati 103 Guest Cottages
Rene E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Netjies, rustig en die ideale ligging om verskeie dele in die Laeveld te verken.

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir die moeite om die mooi kommentaar te lewer! Ons hoop om julle weer te sien?

Selati 103 Guest Cottages
Isabel L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L

Dit was uitstekend.

Die huis het genoeg ruimte en is goed ingerig. Ons het baie lekker gebly en sal enige dag weer hier oorbly.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Isabel, sulke aanmerkings is altyd 'n groot motivering vir al die personeel om nog harder te probeer. Bly as jul dit geniet het!

Selati 103 Guest Cottages
Willie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie T

Excellent.

The team at Selati were fantastic the front staff made me feel at home away from home .

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Willie! Jammer dat die ligging nie ideaal was vir jou.

Groetnis,
Selati 103 Guest Cottages - bestuur

Selati 103 Guest Cottages
Tersia S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Gerieflik.

Sien sterre.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Tersia,

Baie dankie vir die mooi oorsig en punte. Ons gastehuis is geleë in 'n sekuriteitskompleks met 24-uur wag en 'n hek wat sluit asook 'n hek waar julle motors parkeer Sal jy my asseblief direk kontak en voorstel wat jy ingedagte gehad het of wat gepla het, ons sal dit waardeer.

Groetnis

Selati 103 Guest Cottages
Hercules C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules C

Was kort maar lekker.

Alles is baie netjies en op sy plek en Malelane is 'n baie goeie toeristebestemming en ek sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie Hercules. Die personeel waardeer dit baie. Ons ontvang julle graag weer.

Selati 103 Guest Cottages
Chris H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Puik.

Verblyf baie gerieflik en modern. Die verblyf beskik oor alle benodighede en was bereid om ons na-ure te akkommodeer.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie, Dit was 'n plesier en ons hoop om julle gou weer en vir 'n langer tydperk te huisves!

Selati 103 Guest Cottages
Lisa H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa H

Ons het hier lekker familiereünie gehou en kon in die aand in die lapa kuier.

Daar was plek vir ons almal in verskillende huise. Die ontbyt was lekker en een keer het Selati vir ons bederf met pap, sous, slaai en malvapudding saam met ons braaivleis, heerlik! Baie netjies en vriendelike personeel.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

Selati 103 Guest Cottages
Beverley M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley M

Lekker plek.

Plek is baie mooi en netjies. Maak seker jou kamer is wel geboek. Laaste geval was ons gesin weggestuur omrede hulle sisteme nie op datum was nie, maar ons was onmiddellik gehelp en gestuur na 'n veilige netjies gastehuis en die verskil in prys is teruggegee aan ons as 'n "voucher". Baie vriendelike staff. Parkering is bietjie van 'n probleem as 'n mens ry met 'n trailer. Ligging is fantasties, net 2 km van die Malelane Hek na die Wildtuin.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Bev
Baie dankie vir die goeie punte. Ons is so jammer dat ons julle moes verwys. Ons glo sonder so 'n misverstand en sodra gaste na September 2017 maklik met waentjies by ons nuwe ontvangs in en uit sal kan ry, sal die ander twee evalueringspunte ook hopelik verbeter. Ons vra weereens omverskoning, na 20 jaar was die omskakeling na die nuwe sisteem nodig en dalk op 'n tè besige tyd. Ek is jammer daarvoor, weereens.

Selati 103 Guest Cottages
Marie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Stunning.

Sien sterre.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie! Ons probeer steeds verbeter.

Selati 103 Guest Cottages
Rona V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V

Ek was nie self daar nie maar my man, sy broer en hulle pa het dit geniet, was gerieflik toegerus. Hulle het lekker gebly en geslaap, baie dankie!

Die tuine en swembad lyk baie lekker, ek is lief vir swem (net nie wintertyd nie) maar ons familie van Perth gaan in die wildtuin wees vanaf 5 Julie tot 15 Julie 2018, ons wil baie graag saam met hulle om 'n tafel kuier. Ons sien baie uit daarna! Ons kon ongelukkig nie ook verblyf in die wildtuin kry nie. Ons sal Krokodilbrug en Berg-en Dal oorweeg vir dieselfde tyd as hierbo vermeld.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annekie F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Fantastiese rustige plek.

Ongelooflike netjiese plek, baie rustig, net die plek om te besoek na lang reis.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Annekie! Dit was ook n plesier om julle hier te hê. Maak asb weer so? Groete!

Selati 103 Guest Cottages
Dave H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H

Amazing oasis of tranquility.

Excellent service, great facilities and a wonderful garden to relax in. We will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing oase van kalmte.

Uitstekende diens, great geriewe en 'n wonderlike tuin om in te ontspan. Julle sal ons weer sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Thank you! We are looking forward to you next stay - Like our Facebook page to make use of our 20 years birthday special!

Selati 103 Guest Cottages
Tessa L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Baie mooi en netjies.

Alles wat mens nodig het, word voorsien. Enigste klagte is WiFi wat nie gewerk het nie.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Beste Tessa, die Wi-Fi verskaffer het van kantore verwissel en het ons in die tyd gesukkel. Wanneer Eskom in die dorp af is is sy toerusting ongelukkig ook dan af al het ons deurentyd krag. Jammer dat julle dit moes tref! Hoop om julle weer te sien.

Selati 103 Guest Cottages
Johannes R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Fantasties!

Ongelooflike lekker plek. Baie mooi, skoon en netjies. Sal verseker weer daar gaan bly.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie JP. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Maak asb weer so?

Selati 103 Guest Cottages
Gys A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gys A

Netjies en skoon.

Puik waarde vir geld met veilige parkering in 'n veilige area.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Gys! Ons het juis agv die ekonomie aan ons gaste se sakke gedink en nie ons pryse van 2015 af verhoog nie. Dit is veral ook vir kinders heerlik om hier sorgvry te kan fietsry en rondlhardloop na hartelus. Ons hoop net vir spoedige reen!

Selati 103 Guest Cottages
Mr. Jan R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mr. Jan R

Goeie oorslaap vir besoek aan wildtuin.

Ontvangs gasvry, netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel vir oornagstop vir die wildtuin. Veilige parkering.

Helga V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga V

Our stay was enjoyable.

I would recommend it to my family and friends when they visit Malelane. Our stay was very nice and we had peaceful night's rest after our grandson played golf at Leopard Creek. He was impressed with the place as well.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie Helga. Ja die 2 km na die hek en Leopard Creek is regtig naby en gerieflik vir sulke geleenthede. Ons sien uit om julle en/of vriende weer te ontvang!

Selati 103 Guest Cottages
Annemie T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie T

Rustig.

Rustig. Baie naby die wildtuin. Alhoewel die ruimte beperk is, is dit goed ingerig met die nodige geriewe.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar! Jammer dat no 2 by die hoofgebou nie beskikbaar was nie - volgend keer?
Groete
Selati 103

Selati 103 Guest Cottages
Jurgens B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens B

Baie aangenaam!

Ek en my seun het baie lekker oornag in 'n baie gerieflike plek. Personeel het ons baie tuis laat voel.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet Jurgens - kom asb weer?

Selati 103 Guest Cottages
Annekie F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Heerlik en rustig.

Heerlike, rustige omgewing nét wat mens nodig het as jy ver gereis het en die volgende oggend weer moet verder ry.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer, Annekie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Geseënde Kers-groete van die Selati Span.

Selati 103 Guest Cottages
Hester P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Baie lekker gebly. Rustig.

Sien julle volgende jaar!

Elsa K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K

Dit was die ideale plek om te oornag voor Krugerwildtuin.

Die diens was effektief en vriendelik en die behuising voldoende. Die personeel is baie behulpsaam en effektief.

Lourens V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V

Ons verblyf by die gastehuis was werklik aangenaam.

Die personeel, van ontvangs tot die skoonmaakpersoneel was ongelooflik! Ons is julle baie dank verskuldig. Dit is vir ons aangenaam om Selati aan te beveel by enige iemand wat na skoon, vriendelike en rustige verblyf so na aan die Krugerwildtuin soek.

Henriette V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette V

Heerlike, netjiese verblyf.

Uitstekende en vriendelike diens van alle personeel. Baie skoon en netjies. Baie gerieflik geleë vir dagritte na die Krugerwildtuin.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Baie dankie Henriette. Ons hoop ons sien julle weer binnekort!

Selati 103 Guest Cottages
Lourens V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V

Heerlik ontspanne en gerieflik.

Die kamer en perseel was skoon en netjies. Die personeel uiters vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Ek kan Selati sonder skroom aanbeveel. Sal self beslis weer daar gaan bly.

Selati 103 Guest Cottages se terugvoer

Goeie dag Elsa,

Dit was ons voorreg om julle hier by ons te ontvang. Dis altyd goed om te hoor dat ons harde werk geprys word. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete,
Die Selati span

Selati 103 Guest Cottages
Ansie K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

'n Wonderlike bosveld-ervaring!

Na 'n lang reis van Gauteng deur digte mis vir ongeveer 50 km arriveer ons by 'n wonderlike lowergroen gastehuis met 'n baie aangename en vriendelik gasvrou. Dankie vir 'n pragtige plek waar siel en liggaam weer krag vind. Ons het die verblyf terdeë geniet en lekker gerus.

Ria V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Sal altyd weer gaan!

Baie mooi natuur! Pragtige voëls! Vriendelike mense! Baie netjies, rustig en naby aan die Kruger Wildtuin geleë.

Johan V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Die plek is netjies, dit was baie rustig en ons het heerlik gerus.

Die kamer is goed toegerus met alles wat nodig is.

Lurene T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lurene T

Verblyf was uitstekend en rustig; sal graag aanbeveel.

Ons het die woning rustig en verwelkomend gevind en het heerlik ontspan. Ons het heerlik gerus en sal graag weer wil kom oornag en dit ook aanbeveel aan ander, baie dankie.

Lukas N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas N

Aangenaam!

Die personeel was behulpsaam en professioneel asook baie vriendelik.

Bernice J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice J

Baie gemaklik en netjies!

Sien die sterre hieronder.

Duan L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan L

Baie lekker!

Pragtige eenhede. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Maria W - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria W

Lekker ruim leef area en lekker gemaklike beddens en skoon Kothuis

Dit was lekker rustig. Gerieflik om gou by die wildtuin uit te kom. Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly en geslaap. Dankie

Edward Maurice D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Maurice D

Lovely surroundings

Beautiful surroundings.

Ruan J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan J

Die akkommodasie is baie gerieflik en netjies.

Baie mooi kamers!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda52cea9f5f0a3e9649c1f6bee84876ed02968581c9a73ab31d75c40a6d3f1f17620a82da9e5e40aa93a388684ffec28fb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang