Selati 103 Guest Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Arno J - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Sanette V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Hi Sanette
Thank you for taking the time out to comment on your stay. It was lovely to meet you and I hope to see you again in the future.
Glad you enjoyed your stay again.
Kind regards
Jane
Andrew S - Jun 2023
Algehele gradering
Great location.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Andrew, thank you for taking the time to review us, we do appreciate it and I hope to see you again. Kind regards. Jane
Jaco P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Liezil K - Mrt 2023
Algehele gradering
Neat cottage.
Ian P - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker naby aan die Wildtuin!
Susan P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Susan
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate it. It was lovely to meet you and your family and we hope to see you again in the future.
Take care and kind regards
Jane
Tiziana A - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely setting, clean and peaceful, very close to Malelane and to the Malelane gate.
Nannie V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker,.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Nannie
Thank you for taking the time to rate us and it was lovely to meet you and we hope to see you again in the future.
Kind regards
Jane
Louise C - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus, rustig en stil.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Hello Louise,
Thank you for taking the time to review us, we really do appreciate it. It was lovely meeting you both and I am very pleased you enjoyed your stay.
We hope to see you again in the future.
Regards,
Jane
Euniece V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Hi Euniece
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate it. It was lovely to meet you and your family and I hope to see you again in the future.
Kind regards
Jane
Berniece V - Des 2022
Algehele gradering
A very comfortable stay and very peaceful.
Yolande E - Okt 2022
Algehele gradering
Gholf.
Francois V - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Francois,
Thank you for your review, we always like to hear back from our guests. I am pleased that you enjoyed a relaxing stay with us and we hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Jane
Hannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag op pad na die wildtuin vir 'n groepie mense. Maklik om daar bymekaar te kom.
Dirk H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en naby die park.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
More Dirk en weereens dankie vir jul besoek en die wonderlike resensie. Ons sal jul graag met toekomstige besoeke aan Kruger Park terug verwelkom.
Groete
David
Caren V - Mrt 2021
Algehele gradering
Sakereis.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
More Caren en dankie vir die tyd om terguvoering te gee. Alhoewel, dit is moontlik by een van die ander plekke waar jul oornag het wat daar geen breekware was nie. Hier in die Familie-Eenheid wat by ons beset was bestaan daar wel alle breekware - borde, kleinbordjies, waterglasse, wynglasse, sapglassies, teepot met koppies en pierings, koffiebekers, suikerpotjie, melkbeker, potte, panne, slaaibakke en alle bykomende cutlery vir 5 mense..
Ons sal waardeer as jul revu gekorregeer word.
Groete
David
Deon M - Des 2020
Algehele gradering
Verblyf was heerlik - ligging perfek.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Deon vir die wonderlilke terugvoering. Ons is bly dat julle veilig tuis is en vertrou 'n heerlike Fees Seisoen met gesin en geliefdes geniet het. Weereens dankie vir jul kuier en ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom wanneer julle weer ons pragtige gebied kom besoek.
Sterkte vir die komende tyd en ons wens jul almal gesondheid en veiligheid voorentoe.
Groete,
David
Liezel A - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike, skoon en netjiese verblyf.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Liezel vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer jul besoek en is bly om te weet julle het veilig tuis arriveer.
Groete en ons sien uit daarna om jul weer terug te verwelkom wanneer julle in die omgewing verkeer.
David
Unaresa F - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Vriendelike en vinnig diens. Sal vir seker aanbeveel.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie! Julle was heerlike gaste met die wonderlikste geaardhede- gee mens hoop vir die toekoms want julle is nog jonk!
Bring asb jul kleingoed ook eendag saam.
Groete,
Riekie
Jaco D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie heerlik gebly
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie vir jul besoek Jaco en die terugvoering en wonderlike revu.
Ons is bly julle het veilig tuis aangekom en sien uit na 'n volgende besoek hopelik binnekort.
Groete
David
Karin S - Sep 2020
Algehele gradering
Langnaweek-verblyf, lekker naby aan hek van Wildtuin.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie weereens vir jul besoek. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom wanneer julle Kruger Park kom besoek.
Dit was 'n plesier om van diens te wees.
Groete
David
Nita M - Feb 2020
Algehele gradering
Gawe bestuur en netjiese plek.
Sene G - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meerRiaan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Baie dankie.
Leoni C - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike verblyf.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Leoni. Julle was dierbare gaste. Ons is bly julle kon rus en bly jou Ma se ongesteldheid is opgeklaar.
Groete aan haar en kom kuier asb gou weer.
Riekie en personeel
Faith V - Sep 2019
Algehele gradering
Unieke plekkie klipgooi van die Krugerwildtuin.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie baie dankie, Faith. Dit maak ons gelukkig en dit maak ook die personeel trots op hul werk as ons sulke terugvoer van ons gaste af ontvang!
Ons vertrou dat ons julle weer sal sien!
Johan F - Jul 2019
Algehele gradering
Sien baie uit om weer terug te gaan!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie Johan. Dis wonderlik om te hoor dat alles reg was en die personeel so mooi na jul gekyk het. Kom asseblief weer en bring die res van die families ook saam.
Raymond L - Jul 2019
Algehele gradering
Convenient, clean and comfortable.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Fantastic recommendation, Raymond! We appreciate your review.
Waldo K - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde en baie behulpsaam.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie Waldo - ons hoop om julle nou gereeld hier te sien!?
David J - Mrt 2019
Algehele gradering
Eenheid nr 8 in rustige omgewing met mooi swembad en tuin. Pragtig gemeubileer en goed toegerus met platskerm-TV en alle kombuistoerusting.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente Kobus. Ons is bly as ons gaste die vrugte van die personeel se harde werk pluk en terugvoer gee, dit maak hulle so trots en gemotiveerd. Ja, ons is bevoorreg om in die pragtige Laeveld met al sy mooi besienswaardighede te bly. Kom gerus weer.
Dave H - Jan 2019
Algehele gradering
Blissful escape from from the rat race in a very tranquil environment.
Lees meerSelati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Dave,
Thank you very much for your fantastic review. Glad to know you reached home safely after such a fruitful viewing week around KNP. We're delighted you all enjoyed what we have to offer and look forward to welcoming you whenever you find yourselves nearby.
Kind regards
Riaan W - Jan 2019
Algehele gradering
Great relaxing place.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Riaan, glad to know you safely navigated your long journey home. Thank you for your very kind review and we look forward to welcoming you again in future.
Kind regards
Riekie & Staff
Lynette N - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig en goed geleë naby die Krugerwildtuin se ingangshek, skoon verblyf met aangename kliëntediens.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie Dankie Charl- wanneer sien ons julle weer!?
Ria-marié A - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Ria-Marié! Ons waardeer jou positiewe reaksie! Sien jul hopelik binnekort weer?
G L - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is elke keer 'n plesier om by Selati 103 aan te doen.
Lees meerSelati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Gert vir die wonderlike revue en terugvoering. Julle besoeke word altyd waardeer en ons sien uit na die volgende keer wat ons julle mag verwelkom en tuismaak.
Veilige reise en vriendelike groete
Selatri103 Guest Cottages
Riaan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker en sal dit aanbeveel aan almal wat ek ken.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Riaan - baie dankie vir jou positiewe kommentaar- ons is bly dat julle lekker gebly het. Jammer vir die oponthoud met aankoms- ons vertrou dat julle volgende besoek se aankoms båie vloeiender sal verloop! Mooi 2020 vir julle!
Estelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker naby die Krugerwildtuin.
Lees meerSelati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Estelle,
Baie dankie vir die tyd spandeer en u wonderlike opmerkings. Ek is baie jammer vir die misverstand. Om dit op te klaar wil ek graag u aandag vestig op die beskrywing van waar u bespreek het en ek sal graag van u voorstel wil hoor oor hoe ons dit kan verander om aan te pas by wat u verwag en wat daar werklik is. Ek vra om verskoning, want ons moet regstel die oond wat veronderstel is om 'n braaipan te wees. Daar is ook 'n kragprop buite na aan die braaitafel vir die toerusting. Ons sal 'n beter nota aanbring, ons gereelde gaste gebruik dit reeds as deel van die kombuisie, dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons hou daarvan om so duidelik as moontlik te wees, want ons besef dat onverwagte dinge u verblyf kan bederf. As ons slegs adverteer as 'n bed & ontbyt, sou u nie besef het dat u kan braai en 'n eetgerei ens verskaf word nie.
Ons vra om verskoning as u verkeerd verstaan het, maar kyk gerus ook na ons familie-eenhede met twee slaapkamers en beter kombuisgeriewe of andersins na ons standaard-eenhede wat goedkoper is. Neem ook in ag dat kostes via internet-agente meestal ekstra beloop.
Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete, Riekie en staf
Danie C - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging vir Krugerwildtuin.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Danie. Ons is so bevoorreg om daar te kan wees heeljaar.
Kom kuier gerus weer oppad Wildtuin toe!
Simo J - Nov 2018
Algehele gradering
Hospitality as it should be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gasvryheid soos dit behoort te wees.
Kort oornagwegbreek, maar dit was goed. Lieflike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Simo, thank you for the kind remarks. We will keep your daughters jersey till January. Hope you enjoyed the whole trip with her.
Kind regards,
Riekie and team
Mark H - Jul 2018
Algehele gradering
Neat, clean and tidy.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear Mark, we love to have Kruger Park lovers to come and stay with us. Please do so again.
Madelein R - Jul 2018
Algehele gradering
100% tevredenheid.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Madelein, dit was net so 'n plesier om julle hier te hê vir die hele week! Ons hoop om nog baie van julle te sien.
Die personeel is sommer weer geinspireer, baie dankie.
Stephen I - Feb 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige blyplek by die Malelanehek.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Stephen, dit maak ons harte bly as julle dit geniet het hier by ons. Ons sal julle graag gereeld wil sien, maak n plan.
Desmond M - Aug 2018
Algehele gradering
Could not have been better.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Thank you, Desmond. We would love to host you again in near future.
Christiaan S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vreindelike diens.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie Christiaan! Ons hoop dat ons jul weer spoedig sal kan huisves! Mooi 2018
Stephan N - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker skoon en naby die Kruger.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Ons waardeer die goeie punte wat julle aan ons toegeken het, ons streef steeds om beter te doen. Ons sien uit om julle weer te ontvang ons het familie kamers sonder grasdakke.
Leonie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Ons waardeer die mooi resensie Leonie, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang.
Rona V - Jul 2018
Algehele gradering
Ons gasvrou/bestuurder of eienaar was baie aangenaam. Verblyf by Selati is baie lekker. Dankie vir haar gasvryheid.
Lees meerSelati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Rona,
Dankie vir die mooi resensie ons staf waardeer dit regtig baie. Julle opwas area is wel klein, maar met die tafel en rak met werksvlak langs die yskas plus die werksblad op die braai stoepie het ons probeer om genoeg spasie te verskaf vir kosmaak. Onthou egter volgende keer om na al ons kamers op die webtuiste te kyk aangesien nie een dieselfde is nie.
Groete ook vir Oupa en sê weer vir hom dat hy regtig by ons kan kom kuier van die ouetehuis af, ons sal na hom kyk!
Marika B - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en rustige omgewing.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Marika, ons sal julle graag elke jaar wil sien.
Marié O - Jun 2018
Algehele gradering
Naby aan die Wildtuin en baie netjies en veilig maar ook naby die suikerfabriek wat baie raas.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Marie
Dankie vir die mooi komplimente ook oor die ligging so na aan die Wiltuinhek. Aanlynbesprekings se webtuistes het uiteraard ook hul kostes. Ons het sowaar n paar dae beleef dat die trein en trokke so erg raas en het navraag gedoen, die slim mense het die mening dat die koue weer wat die Kaap aangestuur het en dun briesie van verkeerde kant af 'n invloed gehad het. Ek is regtig jammer dat dit so steurend was tydens julle besoek. Die grasdak reg bo die loft se kinderbeddens is ook meer blootgestel aan geluide. Ons tweeslaapkamer familie eenhede naby die swembad is teeldakke en n goeie opsie vir volgende keer. Hoop jul seun het lekker verjaar die dag van vertrek.
Albert E - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf, maar geen mens kan die geraas van die suikermeule staan nie. Nie 'n oog toegemaak nie.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Albert,
Ons sal julle graag weer wil huisves en sekermaak dat alles na wense is dan en jullle weer van ons ontbyt kan neem wat van sap, vrugte, yogurt, musesli en ander graankosse asook muffins en roosterbrood en dan die eiers volgens keuse met spek, worsies of maalvleis, tamaties, bone, hashbrowns of sampioene en koffie en tee, warm sjokelade, melk of wat ookal die gas verkies!
Baie groete weereens!
Jaco K - Apr 2018
Algehele gradering
Nie lekker nag gehad.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Jaco en familie, dit is werklik jammer dat julle die negatiewe ervaring by ons gehad het ek vra om verskoning! Ek het alreeds kwotasies vir ‘n nuwe en groter matras daar gekry en bestel dit sommer nou onmiddelik.
Die loft het ‘n grasdak net bo die beddens en ongelukkig het ons baie las van apies wat op die dakke spring deesdae met die droogtes. Ons sal egter ‘n punt daarvan maak om meer kere per dag daardie 3 grasdakkamers te inspekteer. Ons hoop regtig om julle weer te kan huisves.
Riaan V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Báie dankie Riaan. Ons hoop ons sal vinnig weer die voorreg hê om julle te ontvang.
Chanelle B - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Ons sien uit om julle weer te huisves.
Isabel H - Des 2017
Algehele gradering
Soos altyd lekker gebly.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Duisend dankies Isabel, ons waardeer jou resensie baie en geniet julle as gaste. Kom gou weer.
Sanette V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie Sanet! Dit was 'n plesier om julle hier te hê - maak asb weer so!
John S - Aug 2017
Algehele gradering
Very convenient for early start in Kruger and safe and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik vir 'n vroeë begin in die Kruger. Veilig en netjies.
Ek sal dit aan almal aanbeveel, want dis skoon, veilig en aangenaam om daar te bly. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dear John
Thank you for the compliment, the staff reacts so well if somebody mentions it publicly, hope to see you again!
Annekie F - Jul 2017
Algehele gradering
Het soos elke keer lekker daar gebly, so rustig en stil.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Duisend dankies Annekie. Dit is so motiverend as iemand al die personeel se insette raaksien en waardering uitspreek op so 'n manier. Kom asseblief spoedig weer.
Brenda L - Jun 2017
Algehele gradering
Baie mooi netjiese eenheid.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Brenda, ons dra dit so oor aan die skoonmakers. Dit motiveer hulle regtig baie. Hoop julle kom maak weer 'n draai.
Groete,
Riekie
Hermanus Christiaan V - Mei 2017
Algehele gradering
Veral die ligging is 5-ster as jy die KNP wil besoek. Kliëntediens was 110%. 'n Gerieflike, skoon, netjiese selfsorgverblyf wat nie duur is nie.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige evaluering, Betsie!
Isabel H - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dit is so bemoedigend as gaste baie tevrede is - 1000 dankies!
Jolene G - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gebly dankie!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Jolene
Ons is bly julle het dit geniet hier. Ons het drie tipes 5-slaper kamers. Die een -k3, is oopplan met 'n loft, die ander een het groot kamers met 'n kleiner leef area en k9, wat julle gehad het, het kleiner kamers met 'n ruim leef area en kombuis. Die gereelde gaste bespreek sommer vroegtydig volgens hulle keuse. Ek is jammer dat ons met konstruksie besig was by k6 tydens julle besoek. Dit sal lekker wees om julle daar te huisves volgende keer.
Isabel H - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Duisend dankies Isabel. Dit doen die personeel goed om te hoor dat alles na wense was, want dit is waarna ons streef.
Dit is altyd lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te sien.
Rene E - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig en die ideale ligging om verskeie dele in die Laeveld te verken.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie vir die moeite om die mooi kommentaar te lewer! Ons hoop om julle weer te sien?
Isabel L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Isabel, sulke aanmerkings is altyd 'n groot motivering vir al die personeel om nog harder te probeer. Bly as jul dit geniet het!
Willie T - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Willie! Jammer dat die ligging nie ideaal was vir jou.
Groetnis,
Selati 103 Guest Cottages - bestuur
Tersia S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Tersia,
Baie dankie vir die mooi oorsig en punte. Ons gastehuis is geleë in 'n sekuriteitskompleks met 24-uur wag en 'n hek wat sluit asook 'n hek waar julle motors parkeer Sal jy my asseblief direk kontak en voorstel wat jy ingedagte gehad het of wat gepla het, ons sal dit waardeer.
Groetnis
Hercules C - Aug 2017
Algehele gradering
Was kort maar lekker.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie Hercules. Die personeel waardeer dit baie. Ons ontvang julle graag weer.
Chris H - Jan 2017
Algehele gradering
Puik.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie, Dit was 'n plesier en ons hoop om julle gou weer en vir 'n langer tydperk te huisves!
Lisa H - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het hier lekker familiereünie gehou en kon in die aand in die lapa kuier.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet!
Beverley M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker plek.
Lees meerSelati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Bev
Baie dankie vir die goeie punte. Ons is so jammer dat ons julle moes verwys. Ons glo sonder so 'n misverstand en sodra gaste na September 2017 maklik met waentjies by ons nuwe ontvangs in en uit sal kan ry, sal die ander twee evalueringspunte ook hopelik verbeter. Ons vra weereens omverskoning, na 20 jaar was die omskakeling na die nuwe sisteem nodig en dalk op 'n tè besige tyd. Ek is jammer daarvoor, weereens.
Marie D - Mei 2017
Algehele gradering
Stunning.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie! Ons probeer steeds verbeter.
Rona V - Aug 2017
Algehele gradering
Ek was nie self daar nie maar my man, sy broer en hulle pa het dit geniet, was gerieflik toegerus. Hulle het lekker gebly en geslaap, baie dankie!
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Annekie F - Jul 2016
Algehele gradering
Fantastiese rustige plek.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Annekie! Dit was ook n plesier om julle hier te hê. Maak asb weer so? Groete!
Dave H - Jul 2016
Algehele gradering
Amazing oasis of tranquility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing oase van kalmte.
Uitstekende diens, great geriewe en 'n wonderlike tuin om in te ontspan. Julle sal ons weer sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Thank you! We are looking forward to you next stay - Like our Facebook page to make use of our 20 years birthday special!
Tessa L - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Beste Tessa, die Wi-Fi verskaffer het van kantore verwissel en het ons in die tyd gesukkel. Wanneer Eskom in die dorp af is is sy toerusting ongelukkig ook dan af al het ons deurentyd krag. Jammer dat julle dit moes tref! Hoop om julle weer te sien.
Johannes R - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie JP. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Maak asb weer so?
Gys A - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Gys! Ons het juis agv die ekonomie aan ons gaste se sakke gedink en nie ons pryse van 2015 af verhoog nie. Dit is veral ook vir kinders heerlik om hier sorgvry te kan fietsry en rondlhardloop na hartelus. Ons hoop net vir spoedige reen!
Mr. Jan R - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie oorslaap vir besoek aan wildtuin.
Helga V - Jan 2016
Algehele gradering
Our stay was enjoyable.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie Helga. Ja die 2 km na die hek en Leopard Creek is regtig naby en gerieflik vir sulke geleenthede. Ons sien uit om julle en/of vriende weer te ontvang!
Annemie T - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar! Jammer dat no 2 by die hoofgebou nie beskikbaar was nie - volgend keer?
Groete
Selati 103
Jurgens B - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet Jurgens - kom asb weer?
Annekie F - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, Annekie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Geseënde Kers-groete van die Selati Span.
Hester P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Rustig.
Elsa K - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was die ideale plek om te oornag voor Krugerwildtuin.
Lourens V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons verblyf by die gastehuis was werklik aangenaam.
Henriette V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, netjiese verblyf.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Baie dankie Henriette. Ons hoop ons sien julle weer binnekort!
Lourens V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en gerieflik.
Selati 103 Guest Cottages se terugvoer
Goeie dag Elsa,
Dit was ons voorreg om julle hier by ons te ontvang. Dis altyd goed om te hoor dat ons harde werk geprys word. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Die Selati span
Ansie K - Mei 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike bosveld-ervaring!
Ria V - Feb 2014
Algehele gradering
Sal altyd weer gaan!
Johan V - Aug 2014
Algehele gradering
Die plek is netjies, dit was baie rustig en ons het heerlik gerus.
Lurene T - Apr 2014
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en rustig; sal graag aanbeveel.
Lukas N - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Bernice J - Apr 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies!
Duan L - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Maria W - Jul 2013
Algehele gradering
Lekker ruim leef area en lekker gemaklike beddens en skoon Kothuis
Edward Maurice D - Jul 2013
Algehele gradering
Lovely surroundings
Ruan J - Aug 2013
Algehele gradering
Die akkommodasie is baie gerieflik en netjies.
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang