Selati 103 Guest Cottages
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Selati 103 Guest Cottages is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis wat net 2 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin in 'n groot tuin van 1 hektaar geleë is. Al wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf word in 'n sekuriteitsdorpie gebied.
Ons 10 luukse kothuise met lugversorging. Elkeen van die kothuise is individueel versier en het 'n yskas, mikrogolf, breekware en eetgerei asook 'n TV. Sommige eenhede is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens en sommige van die luukse eenhede het koningingrootte-beddens. Aandete en ontbyt kan vooraf bespreek word en in die restaurant op die perseel bedien word.
Selati 103 Tranquility Spa bied 'n reeks behandelings van masserings, manikure en pedikure sowel as waks en gesigbehandelings, 'n ideale manier om die dag af te sluit na 'n reis na Kruger of 'n potjie gholf op een van die nabygeleë bane.
Beide sakemanne en vakansiegangers word verwelkom. Selati 103 Guest Cottages maak voorsiening vir enkellopendes, gesinne of groter groepe.
Gaste kan die kristalhelder swembad, groot grasperkareas met 'n groot verskeidenheid voëls geniet, snoeker en vlugbal speel en toegang tot braaigeriewe hê. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Selati 103 Guest Cottages is net 2 km van die bekende Leopard Creek en Malelane gholfbaan, die N4 - Maputo Corridor en 2 a la carte restaurante geleë. Selati 103 Guest Cottages is 45 km vanaf Mosambiek, 35 km vanaf Swaziland en 1 km vanaf sportgeriewe soos gholf, tennis, muurbal, rolbal, rugby en 'n gimnasium. Almal is beskikbaar vir dagbesoekers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Selati 103 Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang