Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selati 103 Guest Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Selati 103 Guest Cottages is 'n 3-ster-gastehuis wat slegs 2 km vanaf die Malelane Hek van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is in 'n 1 hekatuur-tuin geleë. Alles wat jy benodig vir 'n gerieflike verblyftydperk word aangebied in dié sekuriteitsdorpie.

Daar is 10 luukse kothuise met lugversorging. Elke kothuis is uniek versier en is met 'n yskas, mikrogolf, breekware, eetgerei en 'n TV toegerus. Sommige kothuise is ook met 'n tweeplaatstoof en oondjie toegerus. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens en sommige van die luukse eenhede het koningingrootte-beddens. Aandete en ontbyt kan vooraf bespreek word en in die restaurant op die perseel bedien word.

Selati 103 Tranquility Spa bied 'n reeks behandelings van masserings, manikure, pedikure, waks en gesigbehandelings. Dis die ideale manier om die dag af te sluit na 'n uitstappie na die Krugerwildtuin of 'n potjie gholf op een van die nabygeleë gholfbane.

Beide sakemanne en vakansiegangers word verwelkom. Selati 103 Guest Cottages maak voorsiening vir enkelreisigers, gesinne en groter groepe.

Gaste kan in die kristalhelder swembad afkoel, groot grasperkareas met 'n groot verskeidenheid voëls geniet, snoeker en vlugbal speel en hulle het toegang tot braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Selati 103 Guest Cottages is 'n skamele 2 km vanaf die beroemde Leopard Creek en Malelane Gholfbaan, die N4 (Maputo Corridor) en 2 à la carte-restaurante. Ons is slegs 45 km vanaf Mosambiek, 35 km vanaf Swaziland en 1 km vanaf sportgeriewe soos gholf, tennis, muurbal, boules, rugby en 'n gimnasium. Al die bogenoemde is ook beskikbaar vir dagbesoekers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Arno J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Jane was baie vriendelik en behulpsaam - het heerlik gebly - alles was baie netjies en skoon - kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Aug 2024
Sanette V
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ons maak al baie jare gebruik van Selati 103 en sal beslis weer en weer daar gaan inboek. Die plekke is skoon, netjies, gerieflik met alles wa...
Sien meer
Jul 2023
Andrew S
Gesin met klein kinders
5.0
Great location. Conveniently close to Melalane town and KNP. Peaceful location and clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Jaco P
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, skoon en netjies. Ons het dit baie geniet en die gasheer het haar bes gedoen om ons tuis te laat voel.
Jan 2024
Liezil K
Gesin met tieners
4.4
Neat cottage. Everything you need is there. Quiet area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Selati 103 Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati Singel 103, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda52cea9f5f0a3e9649c1f6bee84876ed02968581c9a73ab31d75c40a6d3f1f17620a82da9e5e40aa93a388684ffec28fb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 103 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470631239783 31.549789738419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang