Selati Safari Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farrel Gravelotte Plaas 781It, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R6 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Selati Safari Lodge is in die ongerepte Tzaneen, sowat 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en naby die Blyderivierpoort, geleë. Die reservaat strek oor 30 000 ha se ongerepte wildernis waar die Selatirivier vloei.
Elke Luukse Tent is onder 'n Mopaniboom en beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-buitestort, toilet en 'n wasbak. Elke tent het ook koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Selati is 'n Groot 5-reservaat en huisves ook die swartwitpens, wit- en swartrenosters en die skaarsste broodboom op aarde. Gaste kan die ryk en diverse geologiese geskiedenis van die omgewing met die Murchison Greenstone-belt in die noordweste van die reservaat verken wat van die oudste rotsformasies op aarde het. Die res van die reservaat bestaan uit 3 verskillende graniet- en pegmatietformasies.
Selati Safari Lodge is een van die reservate in die Groter Krugerwildtuin is wat die laagste koolstofspoor het.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farrel Gravelotte Plaas 781It, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farrel Gravelotte Plaas 781It, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang