Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Talya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Selborne Golf Estate, Hotel & Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lisa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Great night away.

On arrival, we were greeted by the most delightful manager at reception who was very informative. The room was very spacious and clean with complimentary water. The breakfast was delicious. I enjoyed walking on the Barker trail which is well-maintained and the path goes through some beautiful areas.

Daniella R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella R

Fairway Rooms are stunning with porch righ on the golf course!

The staff were very friendly. The breakfast buffet had a wide variety of options. The rooms were clean and included ice-cold water in the mini-fridge and Nespresso machine! Absolute luxury and value for money!

Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige fasiliteit in mooi omgewing.

Net jammer rustigheid worde bederf deur apies, wat die kostafels (buite) "aanval", asof dit hul eie is - rêrig 'n demper op lekker kuier want hulle is bekend vir baie moeilikheid en skade. Hule hoort in die natuur en moet nie toegelaat word tussen die besoekers/toeriste in die fasiliteit nie. Ook, die fasiliteit reik 'n kode uit (met bespreking), wat jy benodig om by die hek/ingang in te kom, wat ons nie gehad, of gekry het nie en dit het 'n lang opondhoud, agter ons versoorsaak, van ander besoekers wat wou inkom. Hulle moet asb. verseker dat die kode by besprekers uitkom.

Carl M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M

Pleasant, comfortable and idyllic. Loved the place.

I played golf early morning and I settled my account the night before. When my partner, who has Parkinson's disease, handed the key in the morning, reception insisted that there was a balance of R610 outstanding. Caused all sorts of drama! Fortunately the people picking her up convinced the reception to wait for me to deal with this matter after golf. We do not have a balance outstanding!

Nokukhanya M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya M

I can’t fault anything at the accommodation.

The staff and everything was great. Not to mention the rates.

Lynette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Alles was meer as perfek!

Alles by Selborne Golf Estate, Hotel & Spa was meer as perfek, baie dankie!

Heleen P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen P

Rustige naweek weg.

Hotel is pragtig, kamers lekker ruim en goed ingerig. Kan aandag gee aan die netheid van die eetkamer! Matte is vieslik vuil en tafeldoeke on gestryk en onnet! Het meer verwag van die vier ster hotel.

Ronel M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M

Mooi eenheid, pragtige ligging. Maar swak ontbyt en heeltemal te veel mense vir die grootte van die eetsaal!

Die eenheid is mooi en die tuine 'n prentjie. Die ontbyt was baie swak meer as n halfuur gewag in 'n ry vir twee gebakte eiers. Daar was te min kos en dit wat oor was was yskoud .

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZDRmNDBlLWVlMjEtNDZhYS04ZjE3LTMxN2FmMjZlMmJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Old Main Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3729341 30.6763296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang