Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seldre Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nerine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtig. Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Lekker stil en rustig, ons het 'n baie lekker nagrus gehad. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ek het baie lekker gebly. Fantastiese gastehuis. Uitstekende fasiliteite. Fantastiese gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia & Selma
Seldre Gastehuis
Goeie middag Baie dankie vir u terugvoer, dit maak ons opgewonde om nog meer te doen. Nogmaals dankie vir die ondersteuning. Groete Selma

Rob B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing. Very nice and quiet. Accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie oulike gastehuis in Nigel. Pragtige kamers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Rustig, aangenaam, netjies. Was heel gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ockert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was 'n fantastiese verblyf en alles was mooi in plek. Die kamer was netjies en ruim. Alles was uitstaande en die gasvrou het ons toegelaat om vroeër in te gaan. Ons het baie lekker gekuier by die super skoon swembad en die mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Veilig, skoon, gemaklik en gerieflik. Was baie skoon elke dag, veilige parkering en hek by kamer. Gemaklik, nie te groot of te klein nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia & Selma
Seldre Gastehuis
Baie dankie van Seldre Guesthouse vir die mooi terug voer. Dit maak ons harte warm. Nogmaals dankie dat julle ons gekies het. Groete Selma

Christo O
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Netjies, mooi en gerieflik. Uitstekende diens en goeie geriewe, soos wat verwag moet word in die prysklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Inklok was maklik, die tuine is baie mooi and goed versorg. Vriendelike diens en ontvangs. Opknappingswerk is aan die gang, so dit gaan net mooier en meer gerieflik raak. Ons het baie veilig gevoel en die omgewing is stil en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elisha L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Baie aangenaam en gerieflik. Baie vriendelike ontvangs gehad. Die dekor van die kamer is smaakvol en mooi. Dis 'n lekker stilbuurt, geen verkeer wat raas in die nag nie. Ek het net een versoek, om asseblief 'n laken en dubbelbed kombers in die kas te los vir die somer. Ons kry te warm om onder 'n duvet te slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia & Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7KGNdo8VNoKVcPPlxIk7LNas1IsUexT7HNn3DtXTG7Ja03mNLX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 20 Dewsbury Street Ferryvale 1491 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.429748524162 28.483150005341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang