Seldre Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia & Selma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Nerine S - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Tobias V - Jun 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir u terugvoer, dit maak ons opgewonde om nog meer te doen.
Nogmaals dankie vir die ondersteuning.
Groete
Selma
Rob B - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Louisa B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis in Nigel. Pragtige kamers.
Pieter K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, aangenaam, netjies.
Ockert S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese verblyf en alles was mooi in plek. Die kamer was netjies en ruim.
Chris L - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, gemaklik en gerieflik.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Baie dankie van Seldre Guesthouse vir die mooi terug voer. Dit maak ons harte warm.
Nogmaals dankie dat julle ons gekies het.
Groete
Selma
Christo O - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, mooi en gerieflik.
Wynand V - Sep 2023
Algehele gradering
Inklok was maklik, die tuine is baie mooi and goed versorg. Vriendelike diens en ontvangs.
Elisha L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Sanlie V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, skoon.
Ockert S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstaande en alles was in plek en netjies.
Martin J - Jul 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waardeer die mooi terugvoering.
Willem L - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik.
Nico P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lanklaas sulke vriendelike eienaars en verblyf beleef.
Willem L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Janine M - Des 2018
Algehele gradering
Hidden gem.
Martin S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Sonja D - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornelis S - Nov 2018
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n aangename verblyf.
Ons het die verblyf by Seldre Guesthouse geniet. Die eienaars was baie vriendelik. Die kamers is skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Heleen S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie baie dankie vir die heerlike, verfrissende verblyf wat ons by u gehad het asook die vriendelike ontvangs.
Lees meerCecilia G - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvryheid, wonderlik. Lieflike mense. Netjies en skoon. Tuine pragtig. Beslis waarde vir geld. Baie veilig. Heerlike ontbyt.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee.
Angelique S - Apr 2018
Algehele gradering
Net een woord - stunning!
Seldre Gastehuis se terugvoer
Jou terugvoer word baie waardeer.
Jaco S - Des 2018
Algehele gradering
Was netjies.
Mike E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit.
Zanelle O - Okt 2018
Algehele gradering
Dankie, dit was puik.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Ons waardeer regtig u terugvoer.
Twanet B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige goed versorgde gastehuis.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Whm T - Okt 2017
Algehele gradering
Smaakvolle, aangename en gerieflike verblyf met smaaklike ontbyt en passievolle eienares.
Lees meerSeldre Gastehuis se terugvoer
Billy,
Oom Billy baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi terugvoering, met gaste soos julle kan 'n mens nie anders om julle tuis te laat voel nie.
Die geselsie saam met julle was so spesiaal en het soveel geleer, baie dankie dat julle ons gaste was en dat julle Seldre Gastehuis gekies het.
Vriendelike groete,
Nadia
Debbie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Besonders.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.
Magriet L - Mrt 2017
Algehele gradering
Dankie, alles was netjies, keurig, ruim en gemaklik en ek was half jammer dat ek laat moes inkom en weer vroeg vertrek.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Ons sal beslis aandag gee aan u voorstel.
Mike E - Feb 2016
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Seldre Gastehuis se terugvoer
Altyd lekker as mense dit by ons geniet.
Gerrit V - Jan 2016
Algehele gradering
Nice people, nice meals and peaceful place.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Good Day Gerrit,
We appreciate your feedback.
Regards,
Seldré Team
Kobus C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en atmosfeer maak jou tuis.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Goeie Dag,
Ek waardeer die tyd geneem om aan ons terugvoering te gee.
Groete,
Deldré Span
Ross S - Mrt 2016
Algehele gradering
Difficult to find location. Friendly assistance. Refreshments disappointing. Limited space in room.
Seldre Gastehuis se terugvoer
In all our rooms there are always coffee and tea-making facilities and bottled water. Not sure what refreshments the guest is expecting?
Jurgens H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies en aangename diens.
Seldre Gastehuis se terugvoer
Dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Ronnie J - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig, 'n lus vir die oog!
Ignatius V - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Netjies!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang