Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seldre Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia & Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Seldre Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nerine S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Rustig en pragtig.

Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Lekker stil en rustig, ons het 'n baie lekker nagrus gehad. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Tobias V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias V

Ek het baie lekker gebly.

Fantastiese gastehuis. Uitstekende fasiliteite. Fantastiese gashere.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir u terugvoer, dit maak ons opgewonde om nog meer te doen.

Nogmaals dankie vir die ondersteuning.

Groete
Selma

Seldre Gastehuis
Rob B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B

Relaxing.

Very nice and quiet. Accommodation was great.

Louisa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Baie oulike gastehuis in Nigel. Pragtige kamers.

Sien sterre.

Pieter K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Rustig, aangenaam, netjies.

Was heel gerieflik en netjies.

Ockert S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Dit was 'n fantastiese verblyf en alles was mooi in plek. Die kamer was netjies en ruim.

Alles was uitstaande en die gasvrou het ons toegelaat om vroeër in te gaan. Ons het baie lekker gekuier by die super skoon swembad en die mooi tuin.

Chris L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Veilig, skoon, gemaklik en gerieflik.

Was baie skoon elke dag, veilige parkering en hek by kamer. Gemaklik, nie te groot of te klein nie.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie van Seldre Guesthouse vir die mooi terug voer. Dit maak ons harte warm.

Nogmaals dankie dat julle ons gekies het.

Groete
Selma

Seldre Gastehuis
Christo O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O

Netjies, mooi en gerieflik.

Uitstekende diens en goeie geriewe, soos wat verwag moet word in die prysklas.

Wynand V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Inklok was maklik, die tuine is baie mooi and goed versorg. Vriendelike diens en ontvangs.

Opknappingswerk is aan die gang, so dit gaan net mooier en meer gerieflik raak. Ons het baie veilig gevoel en die omgewing is stil en goed geleë.

Elisha L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die dekor van die kamer is smaakvol en mooi. Dis 'n lekker stilbuurt, geen verkeer wat raas in die nag nie. Ek het net een versoek, om asseblief 'n laken en dubbelbed kombers in die kas te los vir die somer. Ons kry te warm om onder 'n duvet te slaap.

Sanlie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V

Gerieflik, veilig, skoon.

Baie goeie waarde vir geld. Het my sakereis beslis beter gemaak.

Ockert S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert S

Uitstaande en alles was in plek en netjies.

Baie lekker kuierplek en het alles geniet.

Martin J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Beslis waarde vir geld.

Pragtige blyplekkie in Nigel. Skoon, privaat, wonderlike diens en dit is veilig.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, waardeer die mooi terugvoering.

Seldre Gastehuis
Willem L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Puik.

Was vriendelik ontvang en kamer was netjies en gerieflik. Ontbyt was puik.

Nico P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Baie lanklaas sulke vriendelike eienaars en verblyf beleef.

Die kamers was van top gehalte en sal Seldre Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Willem L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Baie rustig en ontspanne.

Vriendelike ontvangs en beïndruk met die plek.

Janine M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Hidden gem.

Extremely outstanding - Fantastic Room. Great people, beautiful breakfast. Would loved to have stayed an extra night or two.

Martin S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Rustige atmosfeer.

Baie dankie vir heerlike aand se verblyf. Pragtige kamers met 'n rustige atmosfeer.

Sonja D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Uitstekend!

Dankie! Dit was baie lekker!

Cornelis S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis S

It was a pleasant stay.

We liked the stay at Seldre Guesthouse. The owners were very friendly. The rooms clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n aangename verblyf.

Ons het die verblyf by Seldre Guesthouse geniet. Die eienaars was baie vriendelik. Die kamers is skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heleen S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Baie baie dankie vir die heerlike, verfrissende verblyf wat ons by u gehad het asook die vriendelike ontvangs.

Baie baie dankie vir die heerlike, verfrissende verblyf wat ons by u gehad het. U vriendelike ontvangs, en die netheid van die hele kamer. Dankie dat u vir ons die elektriese kombers asook die lugversorgers aangesit het. Die kamers was lekker snoesig warm asook ons bed. Die gastehuis sal ek baie beslis aanbeveel vir enige persoon wat daar verblyf soek. Indien ons paadjies ooit weer in daai rigting gaan, sal ons beslis weer van u uitmuntende diens gebruik maak.

Cecilia G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Gasvryheid, wonderlik. Lieflike mense. Netjies en skoon. Tuine pragtig. Beslis waarde vir geld. Baie veilig. Heerlike ontbyt.

Wat 'n pragtige gastehuis. Ek was aangenaam verras. Baie skoon en baie netjies. Elke eenheid is baie privaat. Swembad baie skoon. Tuine is goed versorg. Baie rustige atmosfeer. Ek beveel hierdie pragtige gastehuis ten sterkste aan.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee.

Seldre Gastehuis
Angelique S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Net een woord - stunning!

Fantastiese mooi plek! Rerig stunning. Sal net een aanbeveling maak om dalk 2 stelle handdoeke per gas te sit. My man stort baie so 1 handdoek is nie baie lekker nie.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Jou terugvoer word baie waardeer.

Seldre Gastehuis
Jaco S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Was netjies.

Plek was baie netjies en skoon gewees.

Mike E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E

Baie bevredigend.

Uitstekende ontvangs, uiters vriendelik en hulpvaardig.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit.

Seldre Gastehuis
Zanelle O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanelle O

Dankie, dit was puik.

Baie netjies en waarde vir geld.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Ons waardeer regtig u terugvoer.

Seldre Gastehuis
Twanet B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanet B

Pragtige goed versorgde gastehuis.

Regtig impressed, nie net met die gasvrou nie, maar ook met hulle aandag aan die kleiner detail. Sal beslis weer gebruik as ons in die area is.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Seldre Gastehuis
Whm T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T

Smaakvolle, aangename en gerieflike verblyf met smaaklike ontbyt en passievolle eienares.

Vanaf ons aankoms by Seldre Gastehuis het Nadia, die passievolle eienares uitnemende hulp gebied. Ons het 'n baie gerieflike en netjies verblyf gekry, met smaakvolle dekor. Die tuin is baie netjies en kleurvol, en alles getuig van besondere smaak en fyn aanvoeling. Nadia en haar man Kallie, is buitengewoon bedagsaam en hanteer gaste met groot respek. Die ontbyt was baie smaakvol en keurig voorgesit in 'n netjiese eetvertrek. Beslis 'n plek waar ons tuis gevoel het en ons sal Seldre Gastehuis altyd aanbeveel.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Billy,
Oom Billy baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi terugvoering, met gaste soos julle kan 'n mens nie anders om julle tuis te laat voel nie.
Die geselsie saam met julle was so spesiaal en het soveel geleer, baie dankie dat julle ons gaste was en dat julle Seldre Gastehuis gekies het.

Vriendelike groete,
Nadia

Seldre Gastehuis
Debbie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Besonders.

Ongelooflike vriendelike en hulpvolle hartsmense wat jou meer as tuis laat voel. Het gevoel soos 'n familie bymekaarkoms, glad nie soos vreemdelinge nie. Sal beslis terugkeer. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Seldre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

Seldre Gastehuis
Magriet L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L

Dankie, alles was netjies, keurig, ruim en gemaklik en ek was half jammer dat ek laat moes inkom en weer vroeg vertrek.

Soos hierbo beskryf is alles puik. Een leemte was dat daar nie voorsiening was vir meer koppies koffie nie, en vars melk of klein kartonnetjies sou gaaf gewees het aangesien poeiermelk nie vir ons 'n opsie was nie.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Ons sal beslis aandag gee aan u voorstel.

Seldre Gastehuis
Mike E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E

Absoluut perfek!

Ons het dit werklik geniet om in so 'n netjiese, goed-toegeruste, veilige plek (ook vir ons motor) tuis te gaan, met so 'n vriendelike ontvangs. Sal dit WEER gebruik en BAIE hoog aanbeveel.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Altyd lekker as mense dit by ons geniet.

Seldre Gastehuis
Gerrit V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Nice people, nice meals and peaceful place.

After our flight we stayed for 2 nights at Seldre which we enjoyed very much.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Good Day Gerrit,
We appreciate your feedback.
Regards,
Seldré Team

Seldre Gastehuis
Kobus C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C

Baie gasvry, netjies en atmosfeer maak jou tuis.

Verwelkoming was baie gasvry gewees, vriendelike mense en die gastehuis was baie netjies gewees.

Seldre Gastehuis se terugvoer

Goeie Dag,
Ek waardeer die tyd geneem om aan ons terugvoering te gee.
Groete,
Deldré Span

Seldre Gastehuis
Ross S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ross S

Difficult to find location. Friendly assistance. Refreshments disappointing. Limited space in room.

Directions from Belfour was very difficult to find the place. Owners were very friendly upon arrival. Refreshments only contained a bottle of 340 ml water, nothing else? Room space very limited space for me.

Seldre Gastehuis se terugvoer

In all our rooms there are always coffee and tea-making facilities and bottled water. Not sure what refreshments the guest is expecting?

Seldre Gastehuis
Jurgens H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens H

Baie netjies en aangename diens.

Baie netjies en aangename diens. Sal verseker aanbeveel!

Seldre Gastehuis se terugvoer

Dankie, ons waardeer jou terugvoer.

Seldre Gastehuis
Ronnie J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie J

Rustig, 'n lus vir die oog!

Plek baie netjies. Prys billik. Ontvangs baie aangenaam en innemend. Ontbyt goed en waarde vir geld.

Ignatius V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V

Uitstekende akkommodasie! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Netjies!

Uitstekend!

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7KGNdo8VNoKVcPPlxIk7LNas1IsUexT7HNn3DtXTG7Ja03mNLX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 20 Dewsbury Street Ferryvale 1491 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.429748524162 28.483150005341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang