Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seldre Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seldré Guesthouse is in die veilige en stil woonbuurt, Ferryvale, in Nigel aan die Oos-Rand geleë; dit is net 15 km van Heidelberg N3 en Springs N17 af. Jou gashere Nadia, Selma en Andre bied hartlike gasvryheid, netheid en gerieflike verblyf.

Seldré Guesthouse bied gaste 10 individueel-gestyleerde en suite-kamers. Alle kamers bied platskermtelevisie met DStv, gratis!! WiFi is beskikbaar in alle areas en is gratis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfoond.

Ons geriewe sluit gimnasium, tuine met buitemeubels, swembad, 'n lapa met braai en grootskerm-televisie in. Ons bied ook ontbyt, piekniekmandjies en aandete-etes met voorafbespreking.

Vervoer na en van die OR Tambo Internasionale Lughawe. Winkels/Dokters en Apteek is stapafstand weg.

Al ons kamers het hul eie privaat ingange

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nerine S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtig. Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Lekker stil en rustig, ons het 'n baie lekker nagrus gehad. Sal definitief weer daar tuisg...
Sien meer
Aug 2024
Tobias V
5.0
Ek het baie lekker gebly. Fantastiese gastehuis. Uitstekende fasiliteite. Fantastiese gashere.
Jun 2024
Rob B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very nice and quiet. Accommodation was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Louisa B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike gastehuis in Nigel. Pragtige kamers. Sien sterre.
Feb 2024
Ockert S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese verblyf en alles was mooi in plek. Die kamer was netjies en ruim. Alles was uitstaande en die gasvrou het ons toegelaat om vroe...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia & Selma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • Gaste dink Seldre Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nigel Gauteng
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewsbury-straat 20, Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7KGNdo8VNoKVcPPlxIk7LNas1IsUexT7HNn3DtXTG7Ja03mNLX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 20 Dewsbury Street Ferryvale 1491 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.429748524162 28.483150005341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang