Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering @ 15

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Retha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig, netjies en skoon. Die plekkie is baie netjies, skoon en pragtig. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Kommunikasie was uitstekend en Liani so vriendelik en verwelkomend. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful. Very neat and tidy little cottage close to everything, would definitely be back. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en silwerskoon. Goed toegerus en keurig gemeubileer. Baie gerieflike woonstel in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veriny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Opwindend. Was baie lekker om daar te bly, het 'n spesiale naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liani
Self-Catering @ 15
Dankie vir jou terugvoering! Waardeer Veriny!

Charmaine G
1 nag
4.2
Okt 2024

Excellent. Excellent and secure and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upington-straat 15, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bce7f3dab812f1087864ee6c3e77aa89745005b3c738a1d5e1cce526df4a8ecddcd79c83efa6d878778c4dafeb484f25857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.233397949289 19.424795340012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang