Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-Catering Dinas 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan, Nr. 18, Oranjemund, 0000, Karas
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Self-Catering Dinas 1 is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oranjemund. Dit is ideaal vir enkelreisigers, 'n paartjie of 'n klein gesin.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het sitplek, 'n TV en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakegriewe toegerus. Daar is 'n klein tuin, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is naby winkels, restaurante, Jasper House Museum en parke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ledine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Derdelaan, Nr. 18, Oranjemund, 0000, Karas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan, Nr. 18, Oranjemund, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44ab493ee5e67f61873451539ef4fc46582a5b12f52c70602d306827bbff86e9a627e8fb2880a37888d4a179c950c8340d7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 3de Avenue Nr 18 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55511559228 16.428752783676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang