Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-catering on Bruarfoss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Salige verblyf in 'n baie netjiese gastehuis. Gasvrye en aangename eienaars. Hartlike dankie aan Stefan en Marlene by Self-catering on Bruarfoss. Was die ideale blyplek tydens my besoek aan die Heartfelt Arena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, netjies en veilig. Dankie. Ons het so tuis soos by ons eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavern K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Comfortable. The owners were very welcoming and went out of their way to make sure we were comfortable during our stay. I will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig, veilig en baie gawe mense. Baie vriendelik en rustig. Skoon en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Larissa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very quiet and safe area for a quick night's stay. We were welcomed by a very friendly lady. Thank you for opening your lovely flat to us; we enjoyed the stay. I was able to bring my dog with me, and she also enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfect sleepover. Thank you to Marlene for accommodating us by allowing us to book in early so that we could attend the Buffelsfontein Fees at the Voortrekker Monument. Friendly, clean, safe and so very close to the Voortrekker Monument. This little cottage has all you need for a very comfortable stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Woorde ontbreek my. Ek kan net met ongelooflike dankbaarheid terugkyk na die ekstra myl wat Marlene gestap het! Marlene, dat jy die lewe vir 2 ou dametjies in 'n tyd van baie hartseer so spesiaal gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Genotvolle oornag. Indien jy 'n oornag-plekkie soek in die Centurion-area, sal ons hierdie plek ten volle aanbeveel. Vanaf ons aankoms tot met ons vertrek die volgende oggend, was die hele ervaring uit die boonste rakke. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, allles was netjies en ons verwagtinge is oortref. Baie dankie vir 'n lieflike ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Zwartskop Car Show. Friendly, and welcoming with owners, the place is everything you need for overnight or longer stays. Thanks

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucius V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Uitstekend! Besonder skoon, netjiese en praktiese akkommodasie. Stort wat funksioneel is. Beddens wat gemaklik is. Marlene en Stefan is gasvrye en behulpsame gasvrou en gasheer. Ek beveel hierdie akkommodasie aan met genoeë. Knap gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruarfoss-straat 25, Valhalla, 0187, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b8e0ee3c3167fa8666ddb4b5b434240355b4cbf5ee088d6554321803da5d56741b1e72bcc0d95ffeddc7b0c7fae8cbe5a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 25 Bruarfoss Street Valhalla 0187 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8064663 28.1427832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang